AFGRI
BEAN
02 Feb
-
9604
-189,00
CORN
02 Feb
-
4550,4
-19,60
SOYA
02 Feb
-
8815
-94,00
SUNS
02 Feb
-
11369,8
71,80
WEAT
02 Feb
-
6722
-47,00
WMAZ
02 Feb
-
4298,6
-13,40
YMAZ
02 Feb
-
4419
-26,00

Country Bird mik na Sovereign?

Ná Afgri se besluit om Afgri Foods se omgekeerde notering tot Sovereign Foods te staak, is die deure weer oop vir Country Bird om Sovereign te bekom.

Ná Afgri se besluit verlede week om Afgri Foods, sy afdeling vir voedsel en eetbare olies, se omgekeerde notering tot Sovereign Foods te staak, is die deure weer oop vir Country Bird om Sovereign te bekom. Die transaksie tussen Afgri en Sovereign het deur die mat geval omdat laasgenoemde gemeen het al die vereistes vir die transaksie sou nie realiseer nie.


Country Bird besit reeds sowat 22 % van Sovereign, maar mnr. Robbie Taylor, finansiële direkteur, sê hy kan nog nie sy maatskappy se planne bekend maak nie. Ontleders meen dit is nou die ideale tyd vir Country Bird om sy aandeel in Sovereign te vergroot.


Bron:

Allafrica

Sake24

27 Julie 2009

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.08
-0.2%
Rand - Pond
20.91
+0.9%
Rand - Euro
18.65
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.10
+0.6%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Platinum
1,020.69
+0.9%
Palladium
1,651.58
-1.1%
Goud
1,912.75
-1.9%
Silwer
23.45
-2.2%
Brent-ruolie
82.84
-3.2%
Top-40
73,629
-0.1%
Alle aandele
79,802
-0.0%
Hulpbronne 10
74,686
-0.6%
Industriële 25
102,624
+0.1%
Finansiële 15
16,551
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
Plain Jane
Oor die onnodige drama, wil net die lewe geniet. Goeie hart en weet wat ek uit die lewe wil he 😊
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot