AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Croplife: Wêreld moet na bye omsien

Bye is ’n baie belangrike skakel in die produksie van voedsel, en die hele landboubedryf moet na dié insekte omsien.

’n Besluit deur die Europese Unie (EU) om die gebruik van enige neonikotinoïed-produkte te verbied, is volgens Bayer CropScience ’n terugslag vir tegnologie, innovering en volhoubaarheid. Die verbod is ingestel omdat politici meen die gebruik daarvan veroorsaak die dood van bykolonies. Bye speel ’n baie belangrike rol in voedselproduksie deurdat hulle verantwoordelik is vir bestuiwing waaruit gewasse geproduseer word. Dr. Gerhard Verdoorn, hoof van Griffon en voorsitter van CropLife SA, sê die aanname is verkeerd en kan op die ou end die Suid-Afrikaanse sitrusbedryf duur te staan kom. Sowat 40% van die sitrus wat plaaslik geproduseer word, word na Europa uitgevoer. Die verbod kan daartoe lei dat plaaslike produsente ook nie die middels sal mag gebruik as hulle hul produkte wil uitvoer nie – al word die gebruik daarvan in Suid-Afrika toegelaat.

Verbod in SA ook moontlik
Tydens ’n informele inligtingsessie by die 2013 Nampo-Oesdag het Verdoorn gesê dit is van die uiterste belang dat boere chemiese produkte reg en volgens voorskrifte gebruik om ’n moontlike verbod in Suid-Afrika te voorkom. Onverantwoordelike gebruik mag bye ongunstig beïnvloed, wat die hele bedryf sal benadeel.
CropLife SA is ’n organisasie wat verskeie chemiese en saadmaatskappye in die land verteenwoordig om onder meer die verantwoordelike gebruik van die produkte te bevorder. Die organisasie beoog om in die komende maande, met behulp van onder meer Bayer en Syngenta, ’n bewusmakingsveldtog te onderneem om boere, konsultante en verkoopspersoneel meer oor die gebruik van neonikotinoïed-produkte in te lig. Verdoorn sê hulle is so ernstig verbind tot die veldtog dat hulle ’n CorpLife Bee-onderneming ontwikkel het wat al die rolspelers – van die boer tot die konsultant – moet onderteken om die verantwoordelike gebruik van die produkte te onderneem. Verder is hulle ook bereid om oortreders wetlik te laat vervolg, wat tot ontslag of boetes soos groot soos R100 000 kan lei.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.33
+0.7%
Rand - Pond
21.04
+1.2%
Rand - Euro
18.14
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.9%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,772.54
+0.2%
Silwer
22.21
-0.2%
Palladium
1,856.90
-1.1%
Platinum
990.50
-1.0%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,420
-0.2%
Alle aandele
74,557
-0.2%
Hulpbronne 10
73,980
-1.1%
Industriële 25
91,397
-0.1%
Finansiële 15
15,738
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom leer my ken dan besluit jy self
Ek is n introvert maar sodra jy my leer ken maak ek oop. Is n natuurmens wat alles in buite lewe geniet. Eerlikheid is bitter belangrik daar sonder werk niks
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot