AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

DBV onttrek van pluimveekode

Die Nasionale DBV het aangekondig dat hulle hul steun vir die pluimveebedryf se praktykskode formeel onttrek.

Die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (DBV) het aangekondig dat hulle hul steun vir die pluimveebedryf se Kode van Praktyk van 2001 formeel onttrek.


Luidens ‘n verklaring bevat die publikasie van die kode die “gekwantifiseerde ondersteuning” van die DBV, wat kommentaar van me. Marcelle Meredith, uitvoerende hoof, bevat waarvolgens die organisasie byvoorbeeld nie saamstem met die grootte van hokke nie.


Die organisasie sê hulle het sedert die vastelling van die kode gegroei, en tegnologie en bewusmaking rondom behandeling van diere het ontwikkel. “Die tyd het gekom om terug te staan, standpunt in te neem en daarby te hou,” aldus die DBV.


Kommerwekkende voorvalle

Die DBV sê hulle is gekant teen metodes van intensiewe hoenderboerdery en produksiemetodes. “Die kode steun onder meer die vries van eiers – ‘n praktyk wat ons teenstaan en wat meer menslike alternatiewe het.”


Volgens die organisasie het drie baie kommerwekkende voorvalle voorgekom in die pluimveebedryf.


Volgens die DBV is die kode op die bedryf gefokus, en kan hulle nie meer ‘n kode aanvaar waarmee hulle nie ooreenstem nie. “ ’n Beroep word gedoen vir die vastelling van standaarde deur ‘n onafhanklike liggaam soos die SABS, wat samewerking, onderhandeling en wye netwerke sal insluit om aanvaarde standaarde vas te stel.”


22 Februarie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
+0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons probeer
Ek is vriendelik en bedagsaam. Ek hou van sport en vat die lewe soos dit kom. Ek hou van die buitelewe en kamp.
Bok vir Sports
Ek is vreeslik besig kan nie stil sit nie ek is mal daaroor om alles saam my beter helfde te doen solank hy game is vir enige iets.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot