AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Deurmekaar kop is 'n onproduktiewe kop!

Baie mense is só bedrywig dat hulle dit moeilik vind om 100% te konsentreer op die taak waarmee hulle besig is. ? Kundige verklap sy geheim hoe jy kan leer om te fokus.

Nadat ek ‘n paar dae in Johannesburg en Pretoria was, het ek dit geniet om weer op die promenade in Seepunt te gaan stap.

Dit was ‘n lekker mistige oggend en ek moes gereeld my bril “ontwasem”.  Maar toe die son sy kop uitsteek, het dit nogal vinnig opgeklaar.  Al het mens die beste lense in jou bril dan help dit nie veel as die misdruppeltjies daarop saampak nie.

Een van die dinge wat ek in my produktiwiteitswerkwinkels doen, is om mense die geleentheid te gee om bietjie van die “mistigheid” in hulle koppe ontslae te raak. Dis ‘n eenvoudige oefening met verbasende resultate.

Waaroor gaan hierdie artikel?

Baie mense se koppe “raas” so dat hulle dit moeilik vind om 100% te konsentreer op die taak waarmee hulle besig is. Nou is hulle gedagtes by dié taak, en dan spring dit na die vakansie toe, of na ‘n oproep wat hulle nog moet maak, na ‘n verhouding waaraan herstelwerk gedoen moet word – jy weet wat ek bedoel.

Elke keer wat jou fokus van een ding na ‘n ander gaan, verloor jy maklik ‘n halfminuut se tyd want wanneer jy “terugkom” moet jy weer van voor af fokus op die taak wat jy gelos het. As dit 60 keer per dag gebeur (en ek dink dis konserwatief) dan is 30 minute daarmee heen.

Hoekom is dit belangrik?

As jy daarin kan slaag om die “geraas” in jou kop stiller te kry, spaar jy nie net baie tyd elke dag nie, maar jy sal vind dat jy meer in beheer van dinge voel, en ook minder stres ervaar.

Een dame het die dag ná haar werkwinkel vir my geskryf dat sy die vorige aand vir omtrent twee uur “kop leeggemaak” het, en dat sy as gevolg daarvan vir die eerste keer in maande die nag kon deurslaap want daar was nie dinge waaraan sy heeltyd gedink het en haar wakker gemaak het nie.

Hoe doen ek dit?

Dis baie eenvouding, en jy kan dit elektronies of op papier doen. Jy hoef nie jou tyd te beperk nie, en neem solank as wat jy nodig het om jou kop skoon te kry.

Hier is hoe:

Skryf alles neer wat in jou kop is, maak nie saak of dit reeds elders neergeskryf is nie.

Álles word geskryf, van die kleinste dingetjie tot jou grootste projek.

Moenie persoonlike- en werksdinge probeer skei nie.  Een lewe, een “kopskrop”.

Skryf so vinnig as wat jy kan.

Moenie spelfoute regmaak nie.

Moenie hier “georganiseer” probeer wees nie;  dit is nie die plek vir 1.1, 1.2 ensovoorts nie.

Moenie dinge wat in jou kop opkom, evalueer nie.  Skryf alles neer.

Ek waarborg jou dat jy “ligter” en meer in beheer sal voel hierna.

Dit is belangrik om dan, vir elke item op jou lys die volgende aksie wat jy daaromtrent moet doen te identifiseer en in jou dagboek aan te teken – en dit dan te doen!

Jy kan hierdie oefening aan die einde van elke dag doen, of een keer per week ‘n “mega-kopskrop” doen.

Lees ook 'n artikel oor 'n aartappelplaas: Aartappels is die baas

* Gerrit Cloete is 'n kundige op die gebied van produktiwiteit. Kontak hom by:

gerrit@789.co.za |082 737 3676| www.789.co.za

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.18
-0.5%
Rand - Pond
22.24
-0.1%
Rand - Euro
19.60
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.08
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel en soekend
Ek is lewenslustig en vriendelik hulpvaardig hou van die buite lewe kamp bosveld see en sport is n goeie luisteraar
Soek na iemand wat saam met my sal lag...
Vol skerp grappies, reg om iemand se dag op te helder, opsoek na my pasmaat wat saam met my kan lag en die lewe geniet. Hou daarvan om aktief te wees, crossfit en ry dan en wan...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot