AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Die boer op die Volvo-wedvaart vir seiljagte

Die wêreld, en die see, sou wraggies ’n armer plek sonder boere gewees het!

Een van die super-seiljagte wat nou in die Volvo-wedvaart om die wêreld meeding, het ’n boer aan boord: Om alles wat breek, te herstel, of te sorg dat dit nie breek nie!

In die Volvo-wêreldvaart vir seiljagte wat pas uit Kaapstad geseil het op die tweede been van dié moordende wedvaart, is ’n voormalige boer een van die belangrikste bemanningslede op die seiljag Team Brunel.

Jens Dolmer is die bootskaptein op dié seiljag – en is nie mis te kyk nie. Hy is 1,98 meter lank, maar wat boonop opmerklik is, is sy groot hande, sê Robbert-Jan Metselaar, skakelbestuurder van die Team Brunel-span.

Dolmer is ’n boorling van Denemarke – hy het jare lank op ’n plaas in Denemarke gewerk. Voordat hy die boerdery vaarwel toegeroep het, was hy ’n melkboer. In sy beroep as boer het hy natuurlik (soos enige boer) geleer om enigiets wat stukkend is, te herstel, en dit is dié vaardigheid wat hom so belangrik maak vir sy rol as bootskaptein.

“As bootskaptein is dit my plig om te sorg dat álle toestelle op die seiljag werk. Alles. Die ervaring wat ek opgedoen het toe ek geboer het, kom baie nuttig te pas op die seiljag. Ek het op die plaas die tegniese vaardighede geleer wat ek nou op die seiljag gebruik.”

Dolmer het die boerdery vaarwel toegeroep nadat hy ernstig beseer is toe hy deur swaar masjinerie teen ’n muur vasgedruk is. Hy het hy die plaas daarna verkoop, ’n kursus in seiljag en ski gevolg en daarna in Frankryk in dié sporte klasgegee. Dit is waar hy met die Volvo-wedvaart kennis gemaak het en dié seil-gogga hom gebyt het. Hy het die Volvo-wedvaart van 2008/’09 as bootskaptein van Ericsson 3 meegemaak.

Dolmer is getroud en die pa van ‘n dogter. Hy sê sodra sy gesin sou aandui dat hulle genoeg gehad van sy afwesigheid van die huis af, sal hy ophou. Hy is tot 200 dae van die huis af. Maar hulle ondersteun hom.

Dus, alles wat op die seiljag breek of wil breek, is Dolmer se kos. Sy werk is fyn uitgewerk en hy is gereeld in kontak met die ondersteuningspan op land. Op windstil dae gaan hy alle toersuting, soos die wenasse en die stuurmeganisme na. Hy kommunikeer met die span op land sodat hulle by die volgende hawe nuwe toerusting kan gereed hê, indien nodig.

* Die sewe seiljagte wat in die Volvo-wedvaart deelneem, het Woensdag, 19 November, uit die V&A Waterfront in Kaapstad weggespring op die tweede been van dié oseaan-wedvaart van sowat 6?125?seemyl na Abu Dhabi. Die spanne seil altesaam 39?000 seemyl (72 228 km) in nege skofte om die wêreld.

Foto: Die seiljag, Team Brunel. Die jag is 20,37 m lank en het 'n bemanning van 10. Die mas is 30 m hoog. Foto: Team Brunel

Team-brunel-seiljag

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
+0.3%
Rand - Pond
22.30
+0.5%
Rand - Euro
19.63
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.10
+0.6%
Rand - Jen
0.14
+1.8%
Platinum
967.40
+0.8%
Palladium
1,436.35
+1.4%
Goud
1,963.81
-0.5%
Silwer
23.33
+0.0%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,865
+0.6%
Alle aandele
76,480
+0.6%
Hulpbronne 10
66,658
+0.3%
Industriële 25
103,311
+1.0%
Finansiële 15
15,614
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na liefde
Ek is eerlike opreg en weet hoe om ' n dame spesiaaal te laat voel. Ek hou ook van buite lewe en avontuurlustig
Kom ons skryf ons eie roman
Wel ek hou van baie lag, dus vriendelik. Ek is energiek en wil nog die lewe geniet. Hou van stap en soms oefen as tyd dit toelaat. Hou van die buitelewe en natuur. Geniet dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot