AFGRI
BEAN
01 Des
-
9350,4
96,40
CORN
01 Des
-
4553
45,00
SOYA
01 Des
-
10435
134,00
SUNS
01 Des
-
11000,2
-93,80
WEAT
01 Des
-
6875
90,00
WMAZ
01 Des
-
5133
2,00
YMAZ
01 Des
-
4971
-24,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Dié broccoli is gesonder as ooit

’n Nuwe broccoli-kultivar is onlangs in Brittanje bekend gestel, en navorsers sê dit het twee tot drie keer meer voedingswaarde as die vroeëre kultivars.

’n Nuwe broccoli-kultivar is onlangs in Brittanje bekend gestel, en navorsers sê dit het twee tot drie keer meer voedingswaarde as die vroeëre kultivars.


Luidens ’n berig op News24.com bevat dié broccoli veral twee tot drie keer meer glucoraphanin, ’n voedingstof wat help om hartsiektes te beperk.


Dié voedingstof breek vet in die liggaam af en dit word slegs in broccoli in groot hoeveelhede gevind.


“As jy die broccoli eet, sal die cholesterolvlak in jou bloedstroom afneem,” sê mnr. Richard Mithen, wat die span navorsers vir dié projek by die instituut vir voedselnavorsing in Norwich, Brittanje, gelei het.


Twee kultivars

Die groente is ontwikkel deur kruisteling tussen ’n tradisionele Britse broccoli-kultivar, en ’n bitter kultivar van Sicilië. Dié bitter kultivar het nie blomme op sy kop nie, en dít bevat ’n groot hoeveelheid glucoraphanin.


Dié broccoli is oor ’n tydperk van 14 jaar ontwikkel en geen genetiese modifisering is gebruik nie. Dit word reeds vir die afgelope jaar in Texas en Kalifornië in Amerika verkoop, en is die afgelope maand op Brittanje se winkelrakke.


Dié supergroente vorm deel van ’n toenemende neiging onder boere om ekstra voedingstowwe in hul voedselprodukte in te spuit, soos bykomende kalsium by lemoensap en graankosse, of ekstra omega 3 in melk.


Bron: News24.com


26 Oktober 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.66
-2.6%
Rand - Pond
21.60
-4.0%
Rand - Euro
18.55
-3.4%
Rand - Aus dollar
12.02
-2.8%
Rand - Jen
0.13
-4.4%
Goud
1,801.86
+1.9%
Silwer
22.57
+1.7%
Palladium
1,917.50
+1.6%
Platinum
1,044.50
+0.7%
Brent-ruolie
86.97
+3.1%
Top-40
68,868
+0.4%
Alle aandele
75,020
+0.3%
Hulpbronne 10
75,989
+3.5%
Industriële 25
92,168
+1.9%
Finansiële 15
15,274
-6.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot