AFGRI
BEAN
02 Des
-
9290,8
-74,20
CORN
02 Des
-
4550,6
5,60
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
10910,8
-119,20
WEAT
02 Des
-
6715
-30,00
WMAZ
02 Des
-
5041
-86,00
YMAZ
02 Des
-
4920,8
-45,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Die ‘goud’ van die wildbedryf

Buffels en swartwitpense blyk die “goud” van die wildbedryf te wees vir vanjaar, met pryse wat tot 31% gestyg het.

Buffels en swartwitpense blyk die “goud” van die wildbedryf te wees vir vanjaar, met pryse wat tot 31% gestyg het.


Mnr. Johann Vosser, besturende direkteur van Vleissentraal Bosveld, sê die prys van buffelbulle het vanjaar, in vergelyking met 2009, met 31% gestyg.


“ ’n Mens moet wel in ag neem dat die R9,2 miljoen vir ‘n buffelbul van Thaba Tholo hierby ingesluit, is  - die hoogste prys vir ‘n buffel nog. Die pryse vir buffelkoeie en -verse het onderskeidelik met 22% en 18% gestyg, en 7% meer buffels is vanjaar verkoop,” vertel Vosser.


Swartwitpense

Volgens Vosser is 22% meer Zambiese swartwitpense verkoop as verlede jaar. Hy sê die pryse vir dié bulle is wel 17% laer, “maar in 2009 is enkeles vir baie goeie pryse verkoop, wat die prys beïnvloed het”. Die pryse vir vroulike swartwitpense is 4,5% hoër as in 2009. Die verkope van gewone swartwitpense het gedaal.


Wat die aankoop van eksotiese diere aanbetref, meen Vosser die stygings is veroorsaak deur ‘n groter bewustheid onder kopers om diere met goeie genetika aan te koop. “Kopers het meer kieskeurig geraak,” sê hy.


Renosters

Wat renosters aanbetref is 2% minder van dié diere verkoop as verlede jaar, hoewel die bulle 8% duurder was as verlede jaar.


“Die aanbod van die diere was hoër vanjaar, maar dis vreemd dat minder van renosters verkoop is. Ons sien dit wel in die lig van die toename in renosterstropery die afgelope jaar,” merk Vosser op.


“Vlaktewild”

Die pryse van “vlaktewild” – soos Vosser dit stel – het oor die algemeen gestyg, hoewel verkope met sowat 5% gedaal het. Die prys van blouwildebeeste is wel 8% af.


Die pryse van koedoes het met 7% gestyg, rooibokke met 2,5% en elande met 2%.

 

10 November 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.47
+0.4%
Rand - Pond
21.43
+0.3%
Rand - Euro
18.39
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.6%
Goud
1,801.10
-0.1%
Silwer
22.71
-0.2%
Palladium
1,932.98
-0.6%
Platinum
1,042.45
-0.2%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,409
-0.7%
Alle aandele
74,509
-0.7%
Hulpbronne 10
74,422
-2.1%
Industriële 25
91,732
-0.5%
Finansiële 15
15,456
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons skryf ons eie roman.
Is n aangename vriendelike mens met baie deernis", en baie''' liefdevol". Hou baie' van my rugby''' en mal oor musiek"...
Lekker kuiermaat
Ek dink ek kom maklik met die meeste mense oor die weg en het n baie goeie sin vir humor soms bietjie aweregs. .Ek is spontaan en het n goeie algemene kennis . EK hou van...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot