AFGRI
BEAN
02 Des
-
9277,6
-87,40
CORN
02 Des
-
4549,6
-0,40
SOYA
02 Des
-
10490
72,00
SUNS
02 Des
-
10750
-136,00
WEAT
02 Des
-
6700
-45,00
WMAZ
02 Des
-
5080
-47,00
YMAZ
02 Des
-
4940
-19,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Die groot skaaptrek

Hoe kry skaapboere hulle kuddes terug in die Roggeveld ná lamtyd in die meer gematigde Tankwa-Karoo? Weg se Le Roux Schoeman het gaan kyk.

Hoe kry skaapboere hulle kuddes terug in die Roggeveld ná lamtyd doer onder in die meer gematigde Tankwa-Karoo? Met heelwat meer moeite as wat jy dalk besef.

Weg se Le Roux Schoeman het gaan saamtrek oor die Roggeveldberge.

Hennie Steenkamp se skaaptrop trek wei-wei met die grondpad langs in die rigting van die Roggeveld terwyl sy vrou, Anna-Maré, solank ’n ent vooruit ry met hulle bakkie en woonwaentjie.

Honger ooie en lammers skrum behoorlik om by die mieliepitte te kom wat Hennie vir oulaas uitdeel voor hulle die trekpad aandurf uit die dorre Tankwa na die Roggeveld.

Tombie hou die gebeure stip dop, selfs nadat sy op die bakkie gelaai is. Sy is Hennie se “impakspeler”wanneer dit moeilik raak om al die skape bymekaar te hou.

Hennie werskaf in die woonwa terwyl hy wag dat die vlamme – sommer in die middel van die pad – braaikole maak. Intussen sak die kwik laer en laer, soos Craig Jamieson se rugbykouse.

Hoewel dit lyk asof elkeen sy eie ding doen, werk Frans (op die voorgrond) en Willem baie nou saam om te keer dat die skape te vinnig of te stadig aanstap met die trekpad. Soms gaan lê lammers in die bosse en dan kos dit fynkam om hulle op te spoor.

Klik hier vir ’n video van die skaaptrek en hier vir 'n fotogalery.

Lees die volledige storie in die Desember 2010-uitgawe van Weg.


10 November 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.43
+0.7%
Rand - Pond
21.40
+0.4%
Rand - Euro
18.37
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.6%
Goud
1,802.18
-0.1%
Silwer
22.73
-0.1%
Palladium
1,933.50
-0.6%
Platinum
1,044.00
-0.0%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,231
-0.9%
Alle aandele
74,324
-0.9%
Hulpbronne 10
74,234
-2.3%
Industriële 25
91,565
-0.7%
Finansiële 15
15,376
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons skryf ons eie roman.
Is n aangename vriendelike mens met baie deernis", en baie''' liefdevol". Hou baie' van my rugby''' en mal oor musiek"...
Lekker kuiermaat
Ek dink ek kom maklik met die meeste mense oor die weg en het n baie goeie sin vir humor soms bietjie aweregs. .Ek is spontaan en het n goeie algemene kennis . EK hou van...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot