AFGRI
BEAN
22 Mrt
-
9997,6
-0,40
CORN
22 Mrt
-
4152
-62,00
SOYA
22 Mrt
-
8460,2
-51,80
SUNS
22 Mrt
-
9126
-629,00
WEAT
22 Mrt
-
6490
-120,00
WMAZ
22 Mrt
-
3855,40
-94,60
YMAZ
22 Mrt
-
4078,8
-80,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Die mielieprys: Van 4 Feb. tot 11 Feb.

Almal wag in spanning vir die volgende oesskatting om die omvang van die droogteskade in die somersaaigebied vas te stel.

Die internasionale prys vir mielies het in dié week met 2,75 VSA sent per skepel gestyg. Die rand het die week ter sprake van R11,41 tot R11,74 per dollar verswak.

Plaaslike prys: Die huidige weersomstandighede is besig om groot kommer oor die grootte van die oes te veroorsaak. Die onsekerheid het die prys van wit mielies met R291/ton laat styg oor die laaste week en die van geel mielies met R238/ton. (Sien tabel hieronder.)

Volgens BVG se weerstasies het slegs die verre oostelike dele van Mpumalanga die afgelope sewe dae rëen ontvang. Die sentrale en westelike dele het geen rëen ontvang nie en uitsonderlike hoë temperature lei tot groot stremming in die ontwikkeling van die mielies.

In Bultfontein, Hoopstad, Bothaville en ander streke het die maksimum temperatuur gereeld bo 35 grade C gedraai.

Wat die situasie krities maak is dat die mielies in die mees sensitiewe stadium van ontwikkeling is en dat skade reeds voorgekom het. Dit is baie moeilik om die grootte van die oes te bepaal want die reën het uiters wisselvallig voorgekom. Om die skade te kwantifiseer is baie moeilik en almal wag in spanning vir die Oesskattingskomitee om sy nuutste oesskatting te publiseer.

Reënvooruitsigte vir die komende week lyk baie sleg en dit gaan die mark nog verder dryf.

Ek glo dat as die gekombineerde mielie-oes 4 ton/ha oorskry, daar genoeg voorraad gaan wees vir binnelandse gebruik. Daar is tans min aanwysers wat aanduiding gee tot waar die prys kan styg. Een scenario is dat indien daar ingevoer moet word, is 'n prys van R2 700/ton vir wit mielies in Julie moontlik. Tegnies is R2 680/ton vir 'n Maart-kontrak moontlik.

* Chris Venter is besturende direkteur van BVG Commodities.

mielieprys-tot-10-feb

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.42
+0.6%
Rand - Pond
22.62
+0.1%
Rand - Euro
19.89
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.32
+0.4%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Platinum
976.15
+0.4%
Palladium
1,392.68
-1.0%
Goud
1,942.38
+0.1%
Silwer
22.38
-0.1%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,552
+1.1%
Alle aandele
75,013
+1.0%
Hulpbronne 10
65,189
-0.7%
Industriële 25
101,376
+1.6%
Finansiële 15
15,376
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hoop om die regte een te vind
Ek is n middeljarige man wat nog graag die meeste wil maak van die jare wat ek oor het. Ek het vele belangstellings en beskou die lewe as n avontuur. Ek is opsoek na iemand wat...
Kom ons vat 'n Kans
Ek is 'n vriendelike, eerlike en reguit mens. Hou nie van leuns en dinge wegsteek nie. Wat jy sien is wat jy kry. Treat me the way you want to be treated, . better Be Real!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot