AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Die seun wat met selfoon-liggie gestudeer het

Die seun wat met die liggie van sy selfoon gestudeer het, het nou graad gevang en hy wil besigheid gesels!

'n Artikel met die titel Die laaitie en die selfoon in Die Burger van 29 Julie 2016 het 'n mens tot stilstand geruk: Murray La Vita skryf dié aangrypende storie van 'n boer van Alma, doer in Vaalwater se omgewing, wat hom oor ‘n werker se seun ontferm het. Dit was nadat die boer, Hannes Jansen, vasgestel het dat dié jongeling, John Manganyi, saans met  behulp van sy selfoon se liggie gestudeer het.

Jansen het die seun aangeneem en hom verder laat studeer. Lees die artikel hier:

Mnr. Hannes Jansen is nou uitvoerende hoof van Montagu Droëvrugte en Neute. Hy het aan La Vita oor John vertel: “Hy gaan uit en spreek swart mense toe. Hy verkondig nou aan hierdie ouens die woord van as jý suksesvol wil wees in hierdie lewe, you’ve got to ­take charge of your own life. Life doesn’t owe you anything . . . want ek het met hom gesít, báie ure daar by my op die plaas en dan het ek vir hom die basiese goed geleer. Ek het vir hom gesê: Vergeet die ding van jy’s swart en daar was apartheid en jy’t swaargekry. Jy kan dit by jou dra as ’n wrok teen wit mense, maar dít gaan nie jou beursie vol maak nie. Jy moet kyk na die toekoms; aanvaar verantwoordelikheid vir jou eie toekoms. En onthou: Niémand skuld jou iets nie. Jý moet dit doen.

“Ek dink hy het ’n goeie sukses gemaak. En dit het alles begin met ’n laaitie wat in matriek met ’n selfoonliggie gestudeer het. En ek is baie trots op hom, baie, baie trots.”

John het Landbou.com gekontak met die versoek: “Ek is op soek na kliënte vir my besigheid en vra dat julle asb. die storie met jul lesers deel. Ek glo dit sal mense motiveer om meer te doen. Ek is beskikbaar om uit te gaan en help met opleiding, sake-ontwikkeling, gemeenskapsontwikkeling en dies meer."

John kan tien tale vlot praat!

Lees John se verhaal. Sy kontakbesonderhede is hieronder:

* John Jansen Manganyi by die Desire2Win Group desire2wingroup@gmail.com

Tel.:  012 482 6688.

Stone House, Makoustraat 510, Monument Park, Uitbr.2, Pretoria, South Africa, 0181

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Go-getter
Ekstrovert Eerlik Opreg Lojaal Die Lewe is te kort Kommunikasie Oordink Alles Baie straight forward Vat nie nonsens nie Hou van Wyn en whiskey Hardwerkend
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot