AFGRI
BEAN
22 Mrt
-
9997,6
-0,40
CORN
22 Mrt
-
4152
-62,00
SOYA
22 Mrt
-
8460,2
-51,80
SUNS
22 Mrt
-
9126
-629,00
WEAT
22 Mrt
-
6490
-120,00
WMAZ
22 Mrt
-
3855,40
-94,60
YMAZ
22 Mrt
-
4078,8
-80,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Die slimste, taaiste en gehardste foon in die land

Blackview-slimfone van Rugged South Africa is net wat jy nodig het om kontak te behou op al jou avonture van Kaapland tot bo in noorde.

Promosie-artikel:

As jy ’n kampeerder, stapper, jagter, bergfietsryer of bergklimmer is wat in verbinding wil bly, is die Blackview BV6000 net wat jy nodig het.

Die foon is waterbestand en het ’n IP68*-gradering. Dit is skokbestand en die Gorillaglas-skerm sal jou nie in die steek laat nie. Met plek vir twee simkaarte sal jy die beste dekking geniet en met ’n 13 MP agterste kamera en 32 GB ingeboude geheue kan jy na hartelus foto’s neem.

Die 3 GB RAM sorg dat alles seepglad verloop. GPS, A-GPS en GLONASS sal jou help koers en kophou terwyl jy met WiFi en Bluetooth kan verbind. Die battery sal jou 14 uur aaneenlopende gebruiktyd gee. In bystandmodus sal die 4 500 mAh-battery 280 uur hou. Jy sou dink die foon is ’n swaargewig, maar dit weeg net 247 g. Daar is drie kleure om uit te kies: Sunshine Yellow, Violet Black en Army Green. Die fone is beskikbaar in Suid-Afrika en Namibië.

Vir slegs R4 999 kan hierdie foon joune wees om saam te neem op al jou ekspedisies. Daar is verskeie finansieringsopsies beskikbaar. Koop jou Blackview BV6000 aanlyn by www.ruggedsa.co.za of bel 087 550 9908.

Kyk na al Rugged SA se produkte op die Facebookblad RuggedSA of ons webtuiste. Van kameras en fone tot toebehore en bykomstighede – as jy dit in die buitelug gaan nodig kry, sal jy dit hier kan aanskaf.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.40
+0.7%
Rand - Pond
22.58
+0.3%
Rand - Euro
19.87
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.30
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+1.1%
Platinum
976.15
+0.4%
Palladium
1,392.68
-1.0%
Goud
1,941.54
+0.1%
Silwer
22.33
-0.3%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,569
+1.1%
Alle aandele
75,036
+1.0%
Hulpbronne 10
65,262
-0.6%
Industriële 25
101,352
+1.5%
Finansiële 15
15,378
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hoop om die regte een te vind
Ek is n middeljarige man wat nog graag die meeste wil maak van die jare wat ek oor het. Ek het vele belangstellings en beskou die lewe as n avontuur. Ek is opsoek na iemand wat...
Kom ons vat 'n Kans
Ek is 'n vriendelike, eerlike en reguit mens. Hou nie van leuns en dinge wegsteek nie. Wat jy sien is wat jy kry. Treat me the way you want to be treated, . better Be Real!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot