AFGRI
BEAN
22 Mrt
-
9997,6
-0,40
CORN
22 Mrt
-
4152
-62,00
SOYA
22 Mrt
-
8460,2
-51,80
SUNS
22 Mrt
-
9126
-629,00
WEAT
22 Mrt
-
6490
-120,00
WMAZ
22 Mrt
-
3855,40
-94,60
YMAZ
22 Mrt
-
4078,8
-80,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Dié sweeftuig ideaal teen wildstropers

Die Nirvana-aangedrewe sweeftuig kan baie vir die boeregemeenskap beteken, ook in die stryd teen stropers.

Promosie-artikel:

Nirvana beteken veel meer vir die boeregemeenskap as vir die popgroep-aanhangers. Vra maar vir Eugene Cussons van Nelspruit! Hy is betrokke by die Nirvana-aangedrewe sweeftuig.

Landbou.com het reeds al in 2015 by Cussons gaan kuier, maar min is egter genoem oor die Nirvana “Raptor”-program in die Manyeleti Wildreservaat. Tans word dié reservaat, wat aan die Kruger Nasionale Park grens, geadministreer deur Mpumalanga Toerisme en die Parke. Diere beweeg vrylik tussen die parke rond weens die grensdrade wat laat val is.

Vir MTPA, SanParke en hul veldwagters is die grootste uitdaging daar die talle informele nedersettings op hul grense en die uitgebreide paaie wat saam deur wildstropers gebruik word om maklik te vlug. Grensdraadpatrollies word ook belemmer met die baie voetspore in die omgewing en daarom is dit van kardinale belang vir spoedige optrede teen stropers in die omgewing. En dit is waar die sweeftuigprojek handig te pas kom.

Kan aan- en afskakel in vlug

Die idee om langtermyn lewensvatbaarheid vir teen-stropery het aanvanklik ontstaan deur verskeie toetse deur militêre eenhede, wat gefokus het op die Nirvana se ontstekingstelsel.  Dit laat die vlieënier toe om sy motore af te sluit vir ‘n sweeflanding. Sou die landing onderskat word, kan die vlieënier die enjin vinnig weer aanskakel, sonder om sy hande van die stuurstang te verwyder.

Die Nirvana se lae brandstofverbruik, tot 3 liter/uur, maak die sweeftuig ideaal vir kostedoeltreffende veldtogte teen stropery. Dit stel die gelisensieerde veldwagters in staat om hulle grondtroepe, teen ‘n baie lae begroting, lugondersteuning te bied. Die “Raptor”-program is ook daarop uit om meer ervare burgerlike vlieëniers te ontplooi om parke by te staan teen wildstropery.

Cussons het een middag laat saam met Pavel Brezina, die eienaar van Nirvana Stelsels in die Tsjeggiese Republiek, en hoofontwerper, vanuit die Manyeleti Kamp opgestyg vir ‘n kort roetine patrollie en die nuwe sweeftuigtegnologie te toets in hoë wind.

Die stropers is daar!

Vier minute later het die parke-beheerkamer die Raptor-vlieëniers se lugsteun ontbied in die noordwestelike grens van die park. Twee kilometer vanaf die geïdentifiseerde area het die vlieëniers hul formele formasie verander en in 'n sogenaamde swermformasie ingegaan, wat behels dat daar in ‘n onvoorspelbare vliegpatroon gevlieg word. Dié tegniek vergroot nie net die soekproses en die area wat gedek moet word nie, maar verklein ook die moontlikheid vir die vlieëniers om onder stropers vuur te kom.

Die vlieëniers was onbewus van die stropers wat op vlug was na ‘n afwagtende voertuig buite die parkgrense.

Teen sononder moes ‘n besluit geneem word: Terugdraai, of land, en met ‘n helikopter in die area is daar besluit om met ‘n kopwind van 40km/uur terug te keer kamp toe. Die nuwe vlerktegnologie van die Dudek Hadron XX sweeftuig winde van tot 85km/uur kan hanteer.

Stropers vorige dag gefnuik

Siende dat stropers se ontsnapping die vorige dag gefnuik was, is ons gevra om so lank as moontlik op die oostelike grens te vlieg. Met ons eie ondersteuningsvoertuig in plek het ons dadelik in die swermformasie gevlieg, waarop ons die veldwagters in aksie kon sien. Minute later is drie wildstropers vanuit hulle wegkruipplek versteur en het na die KNP-grens gevlug.

“Terwyl ons wag vir oorgrensvlug-toestemming kon die grondspanne die afstand tussen hulle en die stropers te verminder. Gure weer het ons laat terugkeer kamp toe,” vertel Cussons.

Een getuienis wat uitstaan is van ‘n veldwagter wat die Nirvana beskryf het as ‘n “handige gereedskapstuk in sy span se mondering – wanneer jy dit kombineer met die ander gereedskap, kry jy die oplossing”. Volgens Cussons meen hulle die Raptor-span kan ‘n verskil maak.

Resultate oor die 18 maande proeftydperk met die Nirvana:

* Geen insident na honderde toetsvlugure.

* Maklike opstyg-en landingvermoë in klein areas.

* Vervoerbaar in ‘n spesiale krat op ‘n ligte handelsvoertuig

* Die Dudek-reflexvlerke, soos die Hadron XX, bewys dat sterk winde tydens opstyg (tussen 22km/uur) en oor 60km/uur kopwinde geen probleem is nie.

* Taktiese toerusting vir die Nirvana-sweeftuig sluit in ‘n professionele kamera en wapenrusting.

* Vlieg tot drie en ‘n half ure op ‘n enkele tenk brandstof.

* Tot 50kg addisionele gewig kan gebruik word.

* Die Dudek-reeks sweeftuie kan tot ‘n maksimum van 310kg dra en die Nirvana Instinct gee meer as genoeg krag om op kort afstande op te styg en teen lae enjin-temperature te funksioneer.

* Kostedoeltreffende lugsteun.

* Veiligheidkenmerke: Veilige lae-vlug hoogtes (10 tot 150 voet bo grond vlak) en ‘n addisionele reddingsvalskerm onder die vlieënier se sitplek.

Ná die tyd wat Brezina met die “Raptor”-groep deurgebring het, is ‘n nuwe tuig ontwerp wat spesifiek sal fokus op die vraag na Afrika praktiese vliegkuns. Die ‘Ranger’ sal sy eerste Afrika-toetsvlugte in November doen waarop bestellings vanaf Desember geplaas kan word.

* Kontak Eugene Cussons by eugene@nirvanaafrica.co.za

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.46
+0.4%
Rand - Pond
22.65
-0.0%
Rand - Euro
19.92
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.35
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Platinum
978.50
+0.6%
Palladium
1,382.49
-1.7%
Goud
1,941.47
+0.1%
Silwer
22.39
-0.1%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,479
+1.0%
Alle aandele
74,950
+0.9%
Hulpbronne 10
65,073
-0.9%
Industriële 25
101,310
+1.5%
Finansiële 15
15,360
+2.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy sien is wat jy kry nie een vir baie woorde nie.
Moet my leer ken sodat ek hulle kan leer ken. Nie een vir baie woorde nie. Maar eerlikheid is n moet.
Leef, vergeet van gister, die lewe is kort
Ek is saggeaard, lewenslustig 'n Christen, spontaan met tye en ooo baaaaie verstrooid!!! Ek lief die buitelewe en die rustigheid. Mal oor die wind deur my hare en baie...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot