AFGRI
BEAN
28 Jan
-
9479
0,00
CORN
28 Jan
-
4568
0,00
SOYA
28 Jan
-
9642
0,00
SUNS
28 Jan
-
12400
0,00
WEAT
28 Jan
-
6515
0,00
WMAZ
28 Jan
-
4619
0,00
YMAZ
28 Jan
-
4643
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Jan
-
165,67
-5,22
Ave Wool - RWS
13 Jan
-
175,15
-6,74
Beeste A2/3
13 Jan
-
64,12
5,40
Beeste AB2/3
13 Jan
-
59,8
1,44
Beeste B2/3
13 Jan
-
57,21
0,35
Beeste C2/3
13 Jan
-
52,71
0,17
Bevrore Hoender
13 Jan
-
33,17
1,42
Bokkies (onder 30 kg)
13 Jan
-
75,67
12,02
Bokooie
13 Jan
-
40,83
0,59
Groot (meer as 40 kg)
13 Jan
-
42,36
1,26
Hoender (IQF)
13 Jan
-
32,28
-0,54
Medium (30-40kg)
13 Jan
-
55,83
-0,83
Pork Average
13 Jan
-
37,48
0,43
Poultry Average
13 Jan
-
33,08
0,70
Skaap A2/3
13 Jan
-
91,6
4,46
Skaap AB2/3
13 Jan
-
86,27
5,49
Skaap B2/3
13 Jan
-
72,61
2,48
Skaap C2/3
13 Jan
-
67,45
1,67
Speenkalf
13 Jan
-
37,35
0,51
Spekvarke
13 Jan
-
38,76
0,27
Stoorlammers
13 Jan
-
38
-0,71
Varkwors
13 Jan
-
30,29
0,52
Vars Hoender
13 Jan
-
33,79
1,22
Vleisvarke
13 Jan
-
37,37
0,47

Dieresiektes floreer nou

Dieresiektes wat deur insekte oorgedra word vier hoogty oor 'n wye gebied ná die baie reën.

Dieresiektes wat deur insekte oorgedra word, soos driedagstywesiekte, knopvelsiekte, bloutong en perdesiekte, vier hoogty oor 'n wye gebied ná die baie reën van die afgelope twee maande.

Knopvelsiekte het veral in Limpopo, Noordwes en Botswana uitgebreek, terwyl feitlik alle beeskuddes in Mpumalanga onder driedagstywesiekte deurloop. Bloutong maai in dié provinsie onder verlede jaar se skaaplammers.

Volgens dr. Pieter Schoeman, 'n veearts van Hendrina, is honderde skape betrokke.

Mnr. Willie Botha, nasionale verkoopsbestuurder van Onderstepoort Biologiese Produkte (OBP), sê ongelukkig het baie boere kanse gevat en nie voorkomend in die lente vir dié siektes ingeënt nie.

Hoewel steeds gespuit kan word met die oog op die res van die seisoen, moet boere in gedagte hou dat dit tot drie weke kan duur voor genoeg weerstand opgebou is om beskerming te bied.

Hy sê gerugte dat daar 'n tekort aan entstowwe is, is onwaar. "Die OBP het genoeg voorraad van dié entstowwe beskikbaar".

Mnr. André Botha, bestuurder van die roofvoëlwerkgroep van die Trust vir Bedreigde Natuurlewe, sê enkele gevalle het onder sy aandag gekom van boere wat Voltaren gebruik om beeste met driedagstywesiekte te behandel.

Hy waarsku dié middel is slegs vir menslike gebruik geregistreer. Dit bevat diklofenak wat dodelik is vir aasvoëls.

Hy vra dat boere hul veeartse raadpleeg vir alternatiewe middels om simptome van die siekte mee te behandel.

17 Maart 2006

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.20
-0.1%
Rand - Pond
21.30
-0.0%
Rand - Euro
18.70
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.22
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
1,012.08
0.0%
Palladium
1,618.86
0.0%
Goud
1,928.39
0.0%
Silwer
23.60
0.0%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,766
+0.4%
Alle aandele
80,791
+0.4%
Hulpbronne 10
77,871
-0.4%
Industriële 25
103,872
+0.7%
Finansiële 15
16,281
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Buitelewe is ñ voorrreg, maar met die regte maatjie net beter
Opsommende woorde, avontuurlustig, see, berge, sin vir humor, bosveld, dans, braai, kuier, romanties, reis, werk, sport, alles wat lekker is, en vele meer.
Plain Jane
Oor die onnodige drama, wil net die lewe geniet. Goeie hart en weet wat ek uit die lewe wil he 😊
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot