Die rekordvlakke van internasionale oliepryse maak dit des te noodsaakliker vir boere om brandstof optimaal te benut.
Die rekordvlakke van internasionale oliepryse maak dit des te noodsaakliker vir boere om brandstof optimaal te benut. Daar skuil egter veel meer agter trekker-werkverrigting as wat 'n mens dink, wys 'n nuwe handleiding van die Landbounavorsingsraad.