AFGRI
BEAN
07 Des
-
9350
0,00
CORN
07 Des
-
4415
0,00
SOYA
07 Des
-
10510
0,00
SUNS
07 Des
-
10700
0,00
WEAT
07 Des
-
6654
0,00
WMAZ
07 Des
-
4924
0,00
YMAZ
07 Des
-
4770
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Eerste ploegkampioen aangewys

Suid-Afrika se eerste ploegkampioen is op die Nampo-Oesdag aangewys.

Suid-Afrika se ploegkampioen wat die land se boere aanstaande jaar op die wêreldkampioenskapsbyeenkoms in Frankryk gaan verteenwoordig, is eintlik ’n Suid-Vrystaatse veeboer wat al ploeg sedert hy sy verstand 37 jaar gelede gekry het.

Mnr. Willie Ludik van die plaas Middelpos in die distrik Rouxville is gister op die eerste nasionale ploegkampioenskapsbyeenkoms van die Suid-Afrikaanse Ploegorganisasie (Sapo) op Nampo as wenner aangewys. Die byeenkoms is saam met Graan Suid-Afrika, Tubestone en BKTaangebied. Ludik het 11 ander streeksfinaliste uitgestof.

Mnr. Rudi du Toit van Tubestone, die organiseerder en ploegmeester van die byeenkoms, sê die beoordelingskriteria was hoofsaaklik akkuraatheid en netheid. Derhalwe was absolute reguit ploegrye, eweredige diepte van die vore, eenvormige sooie en die bedekking van organiese materiaal nodig om te wen. Ludik het 71 punte opgestapel.

In die tweede plek was mnr. Robért Venema van die Rosaly-boerdery by Tarlton digby Krugersdorp. Die 58-jarige mnr. Paul Vorster van die plaas Matredata by Hennenman in die Vrystaat, wat al 50 jaar lank in sy saaiboerdery ploeg, was derde.

Sapo beoog aanstaande jaar sewe provinsiale uitdunne met die eindronde op die Nampo-Oesdag.

Belangstellendes kan Du Toit bel by 079 517 3966 of e-pos stuur na rudi@tubestone.co.za.

Suid-Afrika se eerste ploegkampioen, mnr. Willie Ludik (tweede van links), saam met mnre. Rudi du Toit, organiseerder links van hom en Pieter Kruger, besturende direkteur van Tubestone, Robért Venema en Paul Vorster, onderskeidelik tweede en derde. Foto: Johan Norval

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.16
+1.0%
Rand - Pond
20.95
+0.4%
Rand - Euro
18.03
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,787.50
+0.9%
Silwer
22.73
+2.4%
Palladium
1,854.00
+0.2%
Platinum
1,007.50
+1.7%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons geniet die lewe
Ek is n baie liefdevolle vrou Hou van stap tennis speel. Bak en brou graag, verf doen allerhande kreatiewe goed Hou van uithaal. Mal oor die see Eenvrou man .
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot