AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

Eerste rodeo in Wes-Kaap

Die eerste amptelike rodeokompetisie in die Wes-Kaap word op Saterdag 1 Oktober op Malmesbury se landbouskouterrein gehou.

Die eerste amptelike rodeokompetisie in die Wes-Kaap word op Saterdag 1 Oktober op Malmesbury se landbouskouterrein gehou.


Ruiters van Mpumalanga, Gauteng, Noordwes en selfs Namibië sal op die Wes-Kaapse rodeokampioenskapsbyeenkoms meeding. Hoewel die bulrykompetisie vir professionele mansruiters die hoogtepunt van die dag sal wees, is daar ook ’n spesiale kompetisie van bulry waaraan dames sal deelneem.


Ongekende potensiaal

Mnr. Koos Dippenaar van Lambertsbaai organiseer dié geleentheid namens die Suid-Afrikaanse Professionele Rodeo Cowboyvereniging (SAPRCV). Hy meen dit is ’n sportsoort met ’n ongekende potensiaal in die land, maar veral ook in die Wes-Kaap.


Die opleiding van ruiters en diere is ’n voorrangsaak en ’n rodeoskool word vir dié doel in die Wes-Kaap beoog. Dit sal behartig word deur Rodeo School CC, wat by die SAPRCV geaffilieer en ook by die reëlings van die byeenkoms op Malmesbury betrokke is.


Groot belangstelling

Ofskoon rodeo’s reeds 30 jaar lank sporadies in Suid-Afrika gehou word, het belangstelling daarin veral toegeneem sedert die eerste nasionale kampioenskapsbyeenkoms verlede jaar in Noordwes gehou is. Meer as 4 000 mense het dié geleentheid op die plaas Geyerspan, buite Koster, bygewoon.


“Dit is ’n gesonde buitelugsport wat volgens internasionale reëls aangebied word. Nie net moet die ruiters ’n streng gedragskode volg nie, maar klem word veral gelê op die welsyn van die betrokke diere wat tydens die kompetisies gebruik word,” sê Dippenaar.


Vir meer besonderhede, bel Koos by sel 076 605 0320 of Hennie by sel 072 273 6042.


7 September 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
+0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons probeer
Ek is vriendelik en bedagsaam. Ek hou van sport en vat die lewe soos dit kom. Ek hou van die buitelewe en kamp.
Bok vir Sports
Ek is vreeslik besig kan nie stil sit nie ek is mal daaroor om alles saam my beter helfde te doen solank hy game is vir enige iets.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot