AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9686,4
86,40
CORN
03 Feb
-
4500
-52,00
SOYA
03 Feb
-
8630
-17,00
SUNS
03 Feb
-
11093
-268,00
WEAT
03 Feb
-
6700
-28,00
WMAZ
03 Feb
-
4260
-27,00
YMAZ
03 Feb
-
4394
-27,00

EU-deur oop vir SA suiker?

Veranderinge aan die EU se landboubeleid kan ’n geleentheid vir plaaslike suikerrietboere inhou, sê Sasa.

Veranderinge aan die Europese Unie (EU) se landboubeleid kan ’n geleentheid vir plaaslike suikerrietboere inhou, sê die Suikervereniging van Suid-Afrika (Sasa). Die EU het sy subsidiëring van suikerbeetproduksie dramaties verlaag en voer nou nie meer 6 miljoen ton suiker per jaar uit nie, maar voer 3 miljoen ton in, luidens ’n berig van Allafrica.


Die beleidsverandering baan die weg vir lande in Afrika, langs die Stille Oseaan en ook Karibiese lande om suiker sonder kwotas en tariewe na die EU uit te voer, sê Sasa. Mnr. Johann van der Merwe van dié organisasie sê Suid-Afrika sal nie dadelik deur die verandering bevoordeel word nie, maar voeg by dat die Regering toegang tot die EU-mark probeer bekom deur ’n ekonomiese venootskapsooreenkoms.


Hy sê daar sal ná 2015 geen beperkinge op suikerinvoer in die EU wees nie, wat ’n “massiewe uitwerking” op suikerproduksie in ontwikkelende lande sal hê. Suid-Afrika kan sedert 1994 nie kwota- en tariefvrye suiker na die EU uitvoer nie weens die uitsluiting van sy vennote in die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap uit die ooreenkoms.


Bron:

Allafrica


19 Oktober 2009

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
-2.2%
Rand - Pond
21.04
-0.7%
Rand - Euro
18.86
-1.1%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Platinum
973.15
-5.1%
Palladium
1,622.22
-2.9%
Goud
1,864.87
-2.5%
Silwer
22.38
-4.6%
Brent-ruolie
82.17
-0.8%
Top-40
74,082
+0.6%
Alle aandele
80,241
+0.6%
Hulpbronne 10
75,186
+0.7%
Industriële 25
103,461
+0.8%
Finansiële 15
16,550
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons geniet ons geluk en vreugde saam.
Ek het n aangename en sterk persoonlikheid. Ek is n omgee mens wat altyd net die beste wil gee en doen. Ek het n goeie humorsin en is baie lief vir die natuur. Ek hou van goeie...
Plat op aarde boeremeisie opsoek na liefde
Ek het 'n hart van goud, mal oor diere, het' n liefde vir kinders, hou van kosmaak, bak, visvang, naweke weg ens.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot