AFGRI
BEAN
02 Des
-
9223,6
-141,40
CORN
02 Des
-
4520,8
-29,20
SOYA
02 Des
-
10440
22,00
SUNS
02 Des
-
10924,8
-105,20
WEAT
02 Des
-
6895
-24,00
WMAZ
02 Des
-
5035
-92,00
YMAZ
02 Des
-
4915
-44,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

EU, DRK kom ooreen oor bosbou

Die Europese Unie en die Demokratiese Republiek van die Kongo het ‘n ooreenkoms rakende onwettige hout-uitvoer onderteken.

Die Europese Unie (EU) en die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) het ‘n samewerkingsooreenkoms rakende onwettige hout-uitvoer onderteken.


Luidens ‘n verklaring het die groepe ooreengekom om te onderhandel oor ‘n vrywillige vennootskap rakende die wettige uitvoer van houtprodukte na die EU.


Mnr. Andris Piebalgs, Europese kommissaris vir ontwikkeling, mnr. Charles Michel, Beligiese minister vir ontwikkelingskoördinasie, en mnr. José Bononge Endundo, die DRK se minister van omgewing, natuurbewaring en toerisme, het die ondertekening van die ooreenkoms behartig.


Die ooreenkoms

Met dié ooreenkoms wil die rolspelers verseker dat alle houtprodukte vanuit die DRK ‘n lisensie sal hê wat aandui dat dit wettig afgesaag en uitgevoer is. Onderhandelinge sal na verwagting teen 2013 afgehandel te wees.


"Die besluit van die Demokratiese Republiek van die Kongo om homself te verbind tot die stryd teen die uitbuiting van woude is goeie nuus vir die DRK en die EU. Dit sal die DRK se bosboubedryf help om volhoubaar te ontwikkel en om werksgeleenthede te skep,” sê Peibalgs.


Na verwagting is sowat 10% van bosbouhandel wêreldwyd onwettig, wat ‘n verlies van sowat $15 miljard per jaar aan inkomste en belasting aan produksielande tot gevolg het.


Die EU het die betrokke ooreenkoms in 2003 bekendgestel, en die DRK is die tiende land wat deel geword het van die proses. Die ander lande sluit Ghana, Kameroen, die Kongo, Maleisië, Indonesië, Liberië, die Sentrale Afrika Republiek, Gaboen en Viëtnam in.


Tweede grootste gebied vir reënwoude

Die DRK is die tweede grootste reënwoudgebied in die wêreld en die omgewing onder woude beslaan sowat 98 miljoen ha, en is 32 keer groter as België. Sowat 40 miljoen mense leef tans in, en is afhanklik van, die land se woude.


Meer as 80% van die DRK se houtprodukte word tans na Europa uitgevoer, met 30% na Frankryk, 23% na Portugal, 11% na België en 9% na Italië. Jaarlikse uitvoer na Europa beloop tussen 100 000 en 200 000 kubieke meter hout, waarvan die meeste verwerkte produkte is.


21 Oktober 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.36
+1.1%
Rand - Pond
21.29
+1.0%
Rand - Euro
18.27
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.84
+0.9%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,801.45
-0.1%
Silwer
22.77
+0.1%
Palladium
1,923.50
-1.1%
Platinum
1,042.00
-0.2%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,352
-0.8%
Alle aandele
74,485
-0.7%
Hulpbronne 10
74,173
-2.4%
Industriële 25
91,519
-0.7%
Finansiële 15
15,542
+1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons skryf ons eie roman.
Is n aangename vriendelike mens met baie deernis", en baie''' liefdevol". Hou baie' van my rugby''' en mal oor musiek"...
Lekker kuiermaat
Ek dink ek kom maklik met die meeste mense oor die weg en het n baie goeie sin vir humor soms bietjie aweregs. .Ek is spontaan en het n goeie algemene kennis . EK hou van...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot