AFGRI
BEAN
02 Des
-
9290,8
-74,20
CORN
02 Des
-
4550,6
5,60
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
10910,8
-119,20
WEAT
02 Des
-
6715
-30,00
WMAZ
02 Des
-
5041
-86,00
YMAZ
02 Des
-
4920,8
-45,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

EU kan SA vrugtebedryf knou

Die voorgestelde veranderinge aan die EU se regulasies rondom gewasbeskerming kan Suid-Afrika se vrugtebedryf ernstig knou.

As die voorgestelde veranderings aan die Europese Unie (EU) se gewasbeskermingsregulasies aanvaar word, kan dit ernstige gevolge vir die Suid-Afrikaanse vrugte-uitvoerbedryf asook voedselsekerheid inhou.


Mnr. Dominic Dyer, uitvoerende hoof van die Britse vereniging vir die beskerming van gewasse, sê as die huidige regulasies verander word, kan tot 20% van alle aktiewe middels wat tans in die EU aanvaarbaar is, binne ’n paar jaar verbied word.


Dyer het op die kongres van die Plantbeskermings- en Dieregesondheidsvereniging (Avcasa) in Benoni gepraat. Hy sê as die wetgewing goedgekeur word, kan dit gegewe die internasionale voedselkrisis nie op ’n slegter tyd kom nie.

Politieke besluite

“Boere sal nie voedselsekerheid kan verseker nie. En dit weens politieke besluite,” het hy gesê. Mnr. Kobus Hartman, tegniese bestuurder van die chemiese maatskappy Viking, sê boere wat na Europa uitvoer, sal teen 2014 dalk net 6,8% van die aktiewe middels steeds mag gebruik wat hulle in 1991 kon gebruik het.


Die uitwerking van groen drukgroepe en die media om ’n “groener” samelewing te  bewerkstellig, is die grootste rede waarom dié hersiening plaasvind, sê Hartman.

lees ook:

Tegniese forum vir vrugtebedryf


Lees meer in Landbouweekblad se uitgawe van 21 Mei 2010.


14 Mei 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.47
+0.4%
Rand - Pond
21.43
+0.3%
Rand - Euro
18.39
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.6%
Goud
1,801.10
-0.1%
Silwer
22.71
-0.2%
Palladium
1,932.98
-0.6%
Platinum
1,042.45
-0.2%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,409
-0.7%
Alle aandele
74,509
-0.7%
Hulpbronne 10
74,422
-2.1%
Industriële 25
91,732
-0.5%
Finansiële 15
15,456
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons skryf ons eie roman.
Is n aangename vriendelike mens met baie deernis", en baie''' liefdevol". Hou baie' van my rugby''' en mal oor musiek"...
Lekker kuiermaat
Ek dink ek kom maklik met die meeste mense oor die weg en het n baie goeie sin vir humor soms bietjie aweregs. .Ek is spontaan en het n goeie algemene kennis . EK hou van...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot