AFGRI
BEAN
01 Des
-
9350,4
96,40
CORN
01 Des
-
4553
45,00
SOYA
01 Des
-
10435
134,00
SUNS
01 Des
-
11000,2
-93,80
WEAT
01 Des
-
6875
90,00
WMAZ
01 Des
-
5133
2,00
YMAZ
01 Des
-
4971
-24,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Fauresmith lok meer ruiters

Die moordende Fauresmith perde-uithourit het vanjaar meer inskrywings gelok.

Groter belangstelling onder toetreders tot perde-uithouritte het tot ’n toename in die inskrywings vir die moordende Fauresmith perde-uithourit gelei.


Die rit strek oor drie dae en sowat 200km.


Van die aanvanklike 450 inskrywings het 407 ruiters op die begin van die uithourit op 6 Julie weggespring teenoor die 389 verlede jaar. Sowat 70% van die deelnemers voltooi gewoonlik die wedloop.


Me. Rinie White, koördineerder van die byeenkoms, sê die inskrywings kon meer gewees het, maar daar is verskeie ruiters wat hul perde vir onder meer die Walvisbaai-uithourit en die wêreldkampioenskapsbyeenkoms in Kentucky, Amerika, ingeskryf het.


White sê gesinsdeelname het vanjaar kwaai gely omdat ’n geskikte borg nie vir die byeenkoms gevind kon word nie. “Gesinne wat in die verlede almal deelgeneem het, moes vanjaar weens die hoë koste van deelname afskaal. In die geval van ’n gesin van vyf wat voorheen almal deelgeneem het, neem een of twee vanjaar deel.”


Lees meer in Landbouweekblad se uitgawe van 23 Julie.


16 Julie 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.68
-2.7%
Rand - Pond
21.67
-4.3%
Rand - Euro
18.54
-3.4%
Rand - Aus dollar
12.03
-2.8%
Rand - Jen
0.13
-4.1%
Goud
1,797.58
+1.7%
Silwer
22.49
+1.3%
Palladium
1,877.00
-0.6%
Platinum
1,045.00
+0.7%
Brent-ruolie
86.97
+3.1%
Top-40
68,868
+0.4%
Alle aandele
75,020
+0.3%
Hulpbronne 10
75,989
+3.5%
Industriële 25
92,168
+1.9%
Finansiële 15
15,274
-6.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Avontuur saam, leef voluit saam.
Ons leef en laat leef, goedhartigheid, respek vol, doel gerig, hardwerkend, verantwoordelik, eerlik en opreg by my maaitjie, om alles te gee. Geniet natuur, asook kuns feeste...
"Kan jy eerlik wees?"
Ek is n opregte liefdevolle eerlike mens. Uiterlike is nie vir my belangrik nie maar of ons n konneksie het. Ek bly lojaal teenoor my naasbestaandes. Ek is passievol, maar NIE n...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot