AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
8703
-87,00
CORN
31 Mrt
-
4445,8
-72,20
SOYA
31 Mrt
-
8071,2
-127,80
SUNS
31 Mrt
-
8700
-102,00
WEAT
31 Mrt
-
6605
-90,00
WMAZ
31 Mrt
-
3798
-55,00
YMAZ
31 Mrt
-
4012,8
-51,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Fiat verras met viertrek-stoftrapper

Fiat Chrysler Automobiles (FCA) se nuwe Panda-reeks vir Suid-Afrika sluit nou ook ‘n ougat volwaardige viertrek-stoftrappertjie in.

Sedert Fiat se plaaslike bekendstelling van sy Panda-reeks in 2013 het hierdie buksie-stoftrappers in menige Suid-Afrikaner se hart ingekruip. En nou word dié, kom ons noem dit maar stadsportnutsreeks, aangevul met 'n Cross-grondpadryer asook 'n volwaardige 4X4-weergawe.

Met die ontwerp van die Panda het dit van meet af aan gegaan oor die kombinasie van eenvoud en doeltreffendheid. Die kompakte buite-afmetings en die slim gebruik van die binneruim was klaarblyklik presies wat talle intreevlakvoertuigkopers gesoek het.

Opgekikkerde model

Fiat het nie getorring aan die Panda se afmetings nie en die reeks eerder opgekikker met 'n vars voorkoms en twee nuwe kleure wat hulle Amore Red en Colosseo Grey noem. Die nuwe intreevlakmodelle met die Easy- en Lounge-afwerking het 15 duim staalwielvellings (met wieldoppe) terwyl die Cross- en die 4X4-weergawes met allooiwielvellings van 15 duim spog.

Die binneruim is opgekikker met vars ontwerpelemente, heelwat nuwe opwindende materiale en praktiese bêreplekke vir snuisterye. Danksy die modulêre ontwerp is verskillende bagasieruimte- en sitplekkonfigurasies moontlik. Die bagasieruimte van 225l kan maklik tot 870l vergroot word deur slegs die agterste stiplekrugleuning plat te vou. Die vyf deure maak lekker wyd oop.

Die Easy-weergawe het 'n radio en lugversorging as standaardtoerusting. Die Lounge, Cross en 4X4 spog met die nuwe UconnectTM-stelsel met Bluetooth 2.1, klankherleiding, 'n USB-sok in die paneelkissie, nóg 'n USB-herlaaisok in die voorpaneel én stemherkenning.

Kragtig

Die Panda se 900 kubieke sentimeter tweesilinder-petrolenjin lewer 63 kW drywing teen 5 000 r/min en 145 Nm se wringkrag teen 1 900 r/min. 'n Vyfgang-handratkas doen die skakelwerk vir al die 4X2-weergawes wat voorwielaangedrewe is. Die Cross en die 4X4 het 'n sesgang-handratkas. Terloops, die Cross spog met effe méér krag, naamlik 66 kW teenoor die res van die reeks se 63 kW!

Die 4X4 het 'n aangepaste veerstelsel en 'n baie lae eerste ratverhouding wat help dat die 175/65T15-buitebande behoorlik vastrap wanneer dit nodig raak. Die Cross-weergawe is nie bloot die standaard Panda met die voorkoms van 'n stoftrapper nie, want dit beskik oor behoorlike onderstelbeskerming én 'n elektroniese ewenaartsper.

Die nuwe Panda-reeks, veral die Cross en die 4X4, is miskien net die regte ryding vir die kinders wat in die stad leer of werk en naweke daardie grondpaaie plaas toe aandurf!

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.71
+0.5%
Rand - Pond
21.93
+0.6%
Rand - Euro
19.28
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.87
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Platinum
980.66
-0.0%
Palladium
1,486.40
+0.6%
Goud
1,977.42
-0.2%
Silwer
23.91
+0.0%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,548
-0.8%
Alle aandele
76,161
-0.7%
Hulpbronne 10
66,663
-1.3%
Industriële 25
102,787
-0.4%
Finansiële 15
15,491
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees my Hoofstuk en ek jou Voorblad
Humoristies , Gemaklik , Openlik , Romanties , Eerlik , Sosiaal , Stout , Stuitig , Opreg , Hou van Buitelewe , Gelowig , Hardwerkend , Lojaal , Reguit , Opsoek na Lewensmaat...
Fantastiese kok wil jou lewe bietjie geur
Free spiritual open minded romanticse liefde volle dame, wat soveel liefde het om te gee, het nie tyd vir games en man's wat nie weet wat hul wil he nie, soek n soul mate xxx
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot