AFGRI
BEAN
19 Okt
-
6905
-15,00
CORN
19 Okt
-
3078
-7,00
SOYA
19 Okt
-
7180
-25,00
SUNS
19 Okt
-
9910
182,00
WEAT
19 Okt
-
5730
-12,00
WMAZ
19 Okt
-
3178,40
-21,60
YMAZ
19 Okt
-
3341,2
-14,80
AMT
Beeste A2/3
15 Okt
-
52,8
-0,02
Beeste AB2/3
15 Okt
-
51,31
-0,01
Beeste B2/3
15 Okt
-
48,96
-0,01
Beeste C2/3
15 Okt
-
45,22
-0,01
Bevrore Hoender
15 Okt
-
29,38
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
15 Okt
-
70,93
-0,02
Bokooie
15 Okt
-
48,66
-0,06
Groot (meer as 40 kg)
15 Okt
-
45,81
-0,06
Hoender (IQF)
15 Okt
-
27,14
-0,01
Medium (30-40kg)
15 Okt
-
54,22
0,00
Skaap A2/3
15 Okt
-
83,02
0,03
Skaap AB2/3
15 Okt
-
76,42
0,01
Skaap B2/3
15 Okt
-
70,77
0,02
Skaap C2/3
15 Okt
-
66,17
0,04
Speenkalf
15 Okt
-
39,71
-0,04
Spekvarke
15 Okt
-
26,67
-0,01
Stoorlammers
15 Okt
-
44,17
0,02
Varkwors
15 Okt
-
22,08
-0,01
Vars Hoender
15 Okt
-
31,07
0,00
Vleisvarke
15 Okt
-
28,47
-0,01
Wol (skoon)
15 Okt
-
163,22
0,00

Gebruik 40% minder water met ‘towerpyp’

akkreditasie
Vir 20 jaar lank al vertrou duisende boere en huiseienaars in Suid-Afrika die inlyn PTH-produk wat deur Waterversagting RSA voorsien word.

Promosie-artikel:

Die PTH word al vir dekades lank weekliks aan Landbouweekblad-lesers aangebied. Die produk is ‘n katalitiese omsetter wat die watermolekule rek en sodoende die effek van “natter water” veroorsaak.

Hierdie verskynsel het die gevolg dat ‘n enorme 40% op besproeiingswater bespaar word, omdat die water feitlik onmiddellik die grond penetreer sonder dat vir lang periodes aan die verdampingseffek van die son blootgestel is.

Behalwe vir die feit dat die PTH water bespaar, word brak water ook meer aanvaarbaar gemaak vir gebruik deur kontantgewasse. Boonop ontbrak die PTH grond wat deur soute besoedel is, en breek oormatige sout-konsentrasies in die grondlae af,  en loog dit uit, met gevolglike oesverbeteringe.

Me. Ina Esterhuyse van Aurora in die Sandveld rapporteer dat sy ‘n ongelooflike 400% verbetering in haar olyfproduksie kon ondervind nadat sy haar PTH geïnstalleer het. Me. Babs du Plessis van Malmesbury kon nie tuinmaak met haar brak water voor sy haar eerste PTH bestel het nie. Sy besit nou nie minder as drie van dié toestelle nie. “My tuin groei fantasties sedert ek die PTH-produk geïnstalleer het”, sê mnr. Clive Weagle van Vivo (Pietersburg).

Die produk is getoets deur die Graangewasse Navorsingsinstituut van Potchefstroom (Noordwes Universiteit) en daar bestaan talle getuigskrifte, onder meer van die Universiteit van Stellenbosch, op die webtuiste www.watersofteningrsa.co.za.

Die eienaar van die onderneming, mnr. Pierre Francois Massyn, het ondervinding in die veld van waterbehandeling opgedoen op die Kibbutz Machenheim, in Israel, ‘n Bybelse plek. Hy is ook die gewese kommunikasiebestuurder van die Lesotho Hoogland Waterprojek en het dekades lank ondervinding in talle fasette van waterbehandeling.

As u wil hoor hoe ‘n PTH by ‘n kwekery presteer, praat gerus met mnr. Warren Mathews van Blue Bells Kwekery op Stilbaai. Warren vertel dat hulle drie jaar lak reeds ‘n PTH in bedryf het. Die eerste dag reeds het die PTH van alle skuim, skifsel en kalk ontslae geraak, vertel hy. Sy selfoonnommer is 082 460 8845.

Dr. Bennie van Rensburg is ‘n ander hoogs-tevrede PTH-gebruikers op Stilbaai. Die grootste melkboer in Suid-Afrika, mnr. Danie le Roux van Bultfontein, vertel dat hy sy PTH’s al seder 1998 op melkmasjiene gebruik en dat hulle nooit breek of toekalk nie. Volgens Danie het sy melkproduksie verbeter vandat hy die PTH produk gebruik!

Die PTH produk is ook ‘n uitstekende ontkalker. Duisende boorgatwater-verbruikers wat ly weens die nagevolge van harde water in die vorm van kalk-aanpaksels, vind baat by die produk. Dit ontkalk pype en geiser-elemente.

Die myngroep Kumba gebruik reeds 80 PTH’s op Kathu. Een millimeter kalk veroorsaak ‘n verhoging in kragverbruik van 10%. Jy begin dus  bespaar die oomblik as jou PTH geïnstalleer is. Die PTH gebruik geen elektrisiteit of chemikalieë, is onbreekbaar en werk onbepaadl. Wimpie Bester van Bloemfontein het sy PTH al vir langer as 15 jaar en het nog nooit ‘n geiser-element vervang nie.

Mnr. Thomas Lubbe van Olifantshoek getuig oor die PTH:

Hiermee wil ek net graag vir julle terugvoering gee rondom julle produk. Ons het 2 van die PTH-waterversagters hier by ons geïnstalleer, 'n 20mm een asook 'n 32mm een. Die rede waarom ons dit aangeskaf het is eenvoudig, ons het so 1ha lusern wat ons nou al twee keer moes oordoen ten spyte van die grondontleding wat ons laat doen het en die baie kunsmis wat ons moes gebruik het, maar vandat ons julle produk geïnstalleer het, gaan dit baie beter en die kunsmis verbruik is ook baie minder.

Ons water is baie kalk omdat dit van die Vaal-Gammagarra dam af kom. Ons moes gereeld die 3 woonhuise se geisers ontkalk om en stort deure het ook baie aangekalk. Vandat ons julle produk gebruik verkalk die waterverkoelers ook glad nie meer so erg nie.

Ek beveel verseker julle produk aan vir enige een. Baie dankie vir 'n goeie produk.

* Mnr. Shalto Kroon en sy vrou Annemarie is vooraanstaande boere van Graaff-Reinet en verbou verskeie produkte suksesvol met die PTH-produk.

* Die PTH word in  verskillende groottes in-lyn geïnstalleer en kan enige volume water versag. Sover bekend, is die PTH produk die enigste aan wie Coca-Cola ooit ‘n getuigskrif toegestaan het. Medici bevel die produk aan. Dr. Bouwer se getuigskrif is op die webstuiste beskikbaar.

* In die woorde van wyle prof. Richard Loewenthal, wêreldbekende waterchemikus van die Universiteit van Kaapstad: “Geen huishouding in Suid-Afrika wat ly aan die nadelige gevolge van kalk, behoort sonder ‘n PTH te wees nie”.

*** Kontak: Tom de Gale, Selfoon: 082 900 9253. E-pos: pthwater@gmail.com

Webwerf: http://watersofteningrsa.co.za/

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.53
+1.1%
Rand - Pond
20.06
+0.6%
Rand - Euro
16.90
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.87
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+1.1%
Goud
1,770.47
+0.3%
Silwer
23.71
+2.1%
Palladium
2,092.50
+3.6%
Platinum
1,042.50
+0.3%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,190
-0.1%
Alle aandele
66,776
-0.0%
Hulpbronne 10
63,288
-0.5%
Industriële 25
84,981
+0.6%
Finansiële 15
14,022
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek hou van kos maak en met vriende te kuier
Ek like van eerlike mense en lekka lag en kuier. Buite mense Uit eet Braai Weg gaan See Saam kuier Koos maak
Love respect trust and happiness
Ek is vriendlik. kom met almal oor die weg. goeie sin van humor. animal lover. bok vir sports. hou van braai. kamp. visvang.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot