AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Geen Slenkdal-wol by veiling

Die eerste wolveiling nadat China ‘n verbod op wolinvoere van sekere dele van SA ingestel het kom, maar daar sal nie wol van besmette diere te koop wees nie.

“Ons twyfel of die wolaanbod wat tydens Woensdag (31 Maart) se veiling te koop aangebied gaan word enige wol vanuit die besmette streke gaan insluit,” sê me. Ona Viljoen van Cape Wools.  Sy sê dit is die eerste wolveiling nadat China verlede week ‘n verbod op die invoer van wol vanuit Suid-Afrikaanse streke wat met Slenkdalkoors besmet is, aangekondig het.


Viljoen sê ‘n minimum van 14 dae verloop vandat kopers die wol ontvang totdat dit op ‘n veiling aangebied word, derhalwe meen hulle wol uit die besmette streke nie ingesluit sal word nie.


Kommer oor die verbod

Daar heers kommer oor die moontlike uitwerking van China se verbod omdat dié land die grootste invorder van plaaslike wol is. Mnr. Andre Strydom, hoofbestuurder van Cape Wools, hoop om die verbod so spoedig as moontlik gelig te kry, maar waarsku dat ‘n vorige Chinese verbod wat ingestel is weens bek-en-klouseer na twee jaar gelig is.


“Ons hoop dat dié situasie vinniger uitgesorteer sal word.”


Uitbreking versprei

Volgens Strydom fokus die verbod tans op invoer van wol uit besmette gebiede in die Vrystaat, Noord-Kaap en die Oos-Kaap. Die siekte het intussen in die Wes-Kaap en Gauteng ook uitgebreek, maar dis nog onseker hoe dié gebiede geraak gaan word.


30 Maart 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.34
+0.7%
Rand - Pond
21.04
+1.1%
Rand - Euro
18.15
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,771.89
+0.2%
Silwer
22.21
-0.2%
Palladium
1,853.28
-1.3%
Platinum
992.00
-0.8%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,420
-0.2%
Alle aandele
74,557
-0.2%
Hulpbronne 10
73,980
-1.1%
Industriële 25
91,397
-0.1%
Finansiële 15
15,738
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom leer my ken dan besluit jy self
Ek is n introvert maar sodra jy my leer ken maak ek oop. Is n natuurmens wat alles in buite lewe geniet. Eerlikheid is bitter belangrik daar sonder werk niks
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot