AFGRI
BEAN
01 Des
-
9350,4
96,40
CORN
01 Des
-
4553
45,00
SOYA
01 Des
-
10435
134,00
SUNS
01 Des
-
11000,2
-93,80
WEAT
01 Des
-
6875
90,00
WMAZ
01 Des
-
5133
2,00
YMAZ
01 Des
-
4971
-24,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Geen styging in melkprys verwag

Die swak melkpryse wat produsente tans onder druk plaas, gaan na verwagting voortduur en kan aan twee redes toegeskryf word, meen kenners.

Die swak melkpryse wat produsente tans onder druk plaas, gaan na verwagting vir die res van die jaar voortduur en kan aan twee redes toegeskryf word, meen kenners.


Mnr. Ernst Janovsky, hoofbestuurder van Absa AgriBesigheid, sê die eerste rede is die droogte wat tans in die grootste produksiestreke, die Wes- en Oos-Kaap, voorkom.


“Dit lyk darem of die situasie gaan verbeter met die reën wat val en voorspel word. Boere weet ook hoe om dié situasie te hanteer deur voer te koop, ensovoorts.”


Reuse-melkoorskot in Europa

Die tweede rede is die reuse-melkoorskot wat in Europa voorkom weens die wêreldwye ekonomiese krisis. “Boere ding ook mee met ‘n hele Europa, waar baie suiwel opgehoop is. Dit is die grootste berg suiwel wat nóg in Europa opgehoop is,” vertel Janovsky.


Verder moet plaaslike boere ook meeding met die subsidies wat die Europese regerings aan hulle boere betaal. “Ons dink die Regering moet beter beskerming aan die plaaslike mark bied.”


Een gunstige vooruitsig

Janovsky meen een gunstige vooruitsig vir melkboere is die groot surplus mielies wat tans in die land ondervind word.



“Een voordeel is mielieboere sit met ‘n surplus, so voer gaan goedkoper wees. Wat pryse aanbetref, gaan produsente die laer pryse moet hanteer. En nou soos die seisoen voortgaan, reën val en produksie weer toeneem, verwag ons dat pryse vorentoe laag gaan bly.”


Klik hier en kyk na ‘n video van die onderhoud met Janovsky oor sy voorspellings vir die melkbedryf.


14 Julie 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.61
-2.3%
Rand - Pond
21.59
-3.9%
Rand - Euro
18.49
-3.1%
Rand - Aus dollar
11.98
-2.5%
Rand - Jen
0.13
-4.2%
Goud
1,802.11
+1.9%
Silwer
22.61
+1.9%
Palladium
1,927.00
+2.1%
Platinum
1,045.00
+0.7%
Brent-ruolie
86.97
+3.1%
Top-40
68,868
+0.4%
Alle aandele
75,020
+0.3%
Hulpbronne 10
75,989
+3.5%
Industriële 25
92,168
+1.9%
Finansiële 15
15,274
-6.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot