AFGRI
BEAN
09 Des
-
9600
95,00
CORN
09 Des
-
4405,4
14,40
SOYA
09 Des
-
10400
72,00
SUNS
09 Des
-
10530
69,00
WEAT
09 Des
-
6751
-13,00
WMAZ
09 Des
-
4780
-31,00
YMAZ
09 Des
-
4730
-2,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Geen verbetering by kollege

Nog geen verbeteringe is by die Landboukollege Potchefstroom te siene nie, ondanks ‘n besoek deur die provinsiale LUR vir landbou.

Nog geen verbeteringe is by die Landboukollege Potchefstroom te siene nie, ondanks ‘n besoek deur die provinsiale LUR vir landbou.

Sedert mnr. Boitumelo Tshwene, die LUR vir Landbou die Landboukollege Potchefstroom in April besoek het, het nog niks gebeur nie, sê AfriForum Jeug.

Mnr. Marloe van Niekerk, voorsitter van AfriForum Jeug op die kampus, sê van die spesiale vergaderings wat met al die studentegroepe op die kampus gereël sou word, het niks gekom nie.

Studente oproerig

Tshwene het die kollege op Maandag, 19 April besoek nadat studente oproerig geraak het. ‘n Groep Sasco-studente het die Sondagaand oproerig geraak omdat hulle teen 20:00 in kennis gestel is dat ‘n eksamen, wat vroeër uitgestel is, die Maandagoggend 08:00 afgelê moes word.

Volgens Van Niekerk het Tshwene beveel dat die kollege se beleid aan alle studentegroepe beskikbaar gestel word sodat dit gedebatteer en die nodige veranderinge aangebring kan word. “Maar sedert die LUR hier was het daar nog niks gebeur nie. Daar’s wel ‘n verandering onder van die personeel en hoe hulle teen ons optree, maar alles is nog net so vervalle en nog geen besluite is geneem nie,” sê hy.

Landbou.com was vóór Tshwene se besoek ook op die kampus, en dit was baie vervalle. Volgens Van Niekerk lyk die koshuise steeds so.

25 Mei 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.36
-1.1%
Rand - Pond
21.29
-1.3%
Rand - Euro
18.29
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.81
-1.5%
Rand - Jen
0.13
-1.2%
Goud
1,797.73
+0.5%
Silwer
23.50
+1.9%
Palladium
1,963.22
+1.7%
Platinum
1,030.76
+2.1%
Brent-ruolie
76.15
-1.3%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Ek soek my sielsgenoot, die een wat by my sal pas
Ek is baie saggeaard en my liefde vir my familie en diere vorm deel van wie ek is. Glo dat God ons nie gemaak het om alleen te wees nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot