AFGRI
BEAN
02 Des
-
9277,6
-87,40
CORN
02 Des
-
4549,6
-0,40
SOYA
02 Des
-
10490
72,00
SUNS
02 Des
-
10750
-136,00
WEAT
02 Des
-
6700
-45,00
WMAZ
02 Des
-
5080
-47,00
YMAZ
02 Des
-
4940
-19,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Geenbewerking: Voed jou grond

Die geheim van geenbewerking lê in die bedekking bo-op die grond, sê 'n kundige.

Die geheim van geenbewerking lê in die bedekking bo-op die grond.


“Jy kan wel jou diere op die stoppellande laat wei, maar onthou daar moet altyd voldoende plantmateriaal agter gelaat word om ook die grond te voed,” het dr. Ademir Calegari, ’n internasionale kundige op die gebied van geenbewerking, gesê.


Hy is in Brasilië gesetel en doen wêreldwyd konsultasiewerk oor bewaringsbewerking.


Volgens Calegari is reeds so lank gelede as in 1977 met geenbewerkingsmetodes in Brasilië begin. Dit is veral in die suidelike provinsie Paraná waar geenbewerkingspraktyke groot inslag gevind het. In dié provinsie word geenbewerking op sowat 5,7 miljoen hektaar beoefen.


Sowat 26 miljoen ha, oftewel tot 55% van alle bewerkbare landbougrond in Brasilië, is onder geenbewerking. ’n Gemiddelde sojaboonopbrengs van 6,5 ton per hektaar is op ’n land van 50 hektaar naby Mamborá in droëlandtoestande met geenbewerkingspraktyke behaal.


“As jy ploeg, maak jy die meeste van die grondfauna dood. Die idee van geenbewerking is basies om die organiese inhoud van die grond te verhoog. Juis daarom is die keuse van rotasiegewasse so belangrik. Elke produsent moet sy huiswerk deeglik doen en besluit watter rotasiegewasse sy spesifieke situasie die beste sal pas,” sê Calegari.


6 Oktober 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.43
+0.7%
Rand - Pond
21.40
+0.4%
Rand - Euro
18.37
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.6%
Goud
1,802.18
-0.1%
Silwer
22.73
-0.1%
Palladium
1,933.50
-0.6%
Platinum
1,044.00
-0.0%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,259
-0.9%
Alle aandele
74,384
-0.9%
Hulpbronne 10
74,195
-2.4%
Industriële 25
91,695
-0.5%
Finansiële 15
15,371
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons skryf ons eie roman.
Is n aangename vriendelike mens met baie deernis", en baie''' liefdevol". Hou baie' van my rugby''' en mal oor musiek"...
Lekker kuiermaat
Ek dink ek kom maklik met die meeste mense oor die weg en het n baie goeie sin vir humor soms bietjie aweregs. .Ek is spontaan en het n goeie algemene kennis . EK hou van...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot