AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Georgië se wynbedryf floreer

Dit is nie net Suid-Afrikaanse boere wat in Georgië floreer nie, maar ook goeie wyn!

Dit is nie net Suid-Afrikaanse boere wat in Georgië floreer nie, maar ook goeie wyn!

Danksy ’n jaar-op-jaar-styging in die uitvoer van wyn uit Georgië, is dié bedryf nou ’n voorrangsaak vir die regering en planne is op die tafel om dié bedryf te ondersteun.


Volgens mnr. Nika Gilauri, Georgië se eerste minister, is wyn ’n belangrike uitvoerproduk vir dié land se landbou. Georgië het verlede jaar meer as 18 miljoen bottels wyn uitgevoer. Gilauri is oortuig daarvan dat dié syfer vanjaar gaan groei.


“Ek glo daar sal vanjaar meer as 20 miljoen bottels wyn uitgevoer word,” het hy aan joernaliste gesê.


Volgens Georgië se adjunkminister van landbou, me. Ia Janashia, gaan die regering alles in sy vermoë doen om die wynbedryf te ondersteun sodat die verwagte groei verwesenlik kan word.


Die regering wil onder meer marknavorsing doen oor strategiese markte, soos Amerika, Kanada, Pole, die Oekraïne, China en Indië.


Bemarking

Hy gaan hom ook op bemarking toespits en beplan om artikels oor die Georgiese wynbedryf – straks die wieg van die wêreld se wynbedryf – in internasionale publikasies te laat publiseer. Hy wil ook brosjures en video-insetsels saamstel om mense se aandag op die bedryf te fokus.


Aan die verskaffingskant het die regering onderneem om wynprodusente te help om aan internasionale wyngebeure deel te neem. Die aantal wynkompetisies en wynproeë in Georgië sal vanjaar ook vermeerder word.


Tydens ’n media-besoek aan Georgië het Landbouweekblad se redakteur, Hugo Lochner, ’n kort video gemaak oor die ryk geskiedenis en unieke wynbereidingsmetodes van dié land.




16 Januarie 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.26
+1.6%
Rand - Pond
21.21
+0.6%
Rand - Euro
18.24
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.75
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,793.96
-0.2%
Silwer
22.99
-0.7%
Palladium
1,925.00
+1.3%
Platinum
1,027.50
+0.7%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
69,301
+1.6%
Alle aandele
75,462
+1.5%
Hulpbronne 10
75,194
+1.6%
Industriële 25
92,595
+1.1%
Finansiële 15
15,845
+2.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Goeie
Goeie sin vir himor, baie eerlik, hou van die bosveld dan die see en wil net mens wees. en lewe nie alleen oud word Nie.
Flambojante Groen oog boerenooi
Ek is n passievolle optimis, romanties, n hart vir mense, weet wat ek wil he, ek is nie n opsie maar n prioriteit, goedversorg, hou van lag, soms n malkop maar kan ook ernstig...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot