AFGRI
BEAN
01 Des
-
9350,4
96,40
CORN
01 Des
-
4553
45,00
SOYA
01 Des
-
10435
134,00
SUNS
01 Des
-
11000,2
-93,80
WEAT
01 Des
-
6875
90,00
WMAZ
01 Des
-
5133
2,00
YMAZ
01 Des
-
4971
-24,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

GM groei in SA

Biotegnologie in die landbou is in ‘n groeifase en plaaslik is meer as 70% van hierdie seisoen se mielie-aanplantings geneties gemodifiseerd.

Biotegnologie in die landbou het wêreldwyd ’n nuwe groeifase betree en die getal boere wat geneties gemodifiseerde (GM) gewasse plant, gaan binne vyf jaar van 14 miljoen tot meer as 20 miljoen toeneem.


Die internasionale diens vir die bevordering van landbou-biotegnologie (ISAAA) voorspel ook dat rys wat teen insekte bestand is en gewasse met droogteverdraagsame eienskappe aan die voorpunt van die golf sal wees. Die ISAAA versamel jaarliks statistiek oor biotegnologie in die landbou.

Miljoene boere plant GM

Die organisasie het in Beijing, China, bekend gemaak dat 14 miljoen boere verlede jaar GM gewasse op 134 miljoen ha in 25 lande geplant het. In 2008 was dit 13,3 miljoen boere op 125  miljoen ha. Brasilië het verlede jaar Argentinië as die grootste GM produsent naas Amerika verbygesteek.


Ook in Suid-Afrika vorder dit teen ’n ongekende tempo. Die aantal hektare met GM gewasse het volgens die ISAAA met 17% toegeneem tot 2,1 miljoen ha. In ’n plaaslike peiling wat deur die Mielietrust gefinansier is, is bevind dat meer as 70% van hierdie seisoen se plaaslike mielie-aanplantings GM is.

Lees ok:

Geneties gemanipuleerde plante - vriend of vyand


14 April 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.63
-2.4%
Rand - Pond
21.61
-4.0%
Rand - Euro
18.51
-3.2%
Rand - Aus dollar
12.00
-2.6%
Rand - Jen
0.13
-4.2%
Goud
1,802.14
+1.9%
Silwer
22.65
+2.1%
Palladium
1,929.25
+2.2%
Platinum
1,043.00
+0.5%
Brent-ruolie
86.97
+3.1%
Top-40
68,868
+0.4%
Alle aandele
75,020
+0.3%
Hulpbronne 10
75,989
+3.5%
Industriële 25
92,168
+1.9%
Finansiële 15
15,274
-6.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot