AFGRI
BEAN
29 Nov
-
9295,8
143,80
CORN
29 Nov
-
4473
-5,00
SOYA
29 Nov
-
10265,4
160,40
SUNS
29 Nov
-
10905
51,00
WEAT
29 Nov
-
6795
-30,00
WMAZ
29 Nov
-
5271
-52,00
YMAZ
29 Nov
-
5103
-8,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

GM se impak bekend

Navorsing het gewys dat insekte in sekere streke, soos in Noordwes, weerstand teen die biotegnologiese geen in geneties gemodifiseerde mielies opbou.  

Navorsing het gewys dat insekte in sekere streke, soos in Noordwes, weerstand teen die biotegnologiese geen in geneties gemodifiseerde (GM) mielies opbou.


Dit is die uitslag van ’n studie deur die Suid-Afrikaanse Biodiversiteitsinstituut (Sanbi) op die omgewingsimpak van GM mielies wat kommersieel verkoop word. Die kultivar MON810 is as model gebruik en oor twee seisoene (2008/’09 en 2009/’10) gemonitor.


Mnr. Nico Hawkins, hoof van Graan SA se bedryfsbedieningsafdeling, sê hoewel dit nie nuwe inligting is nie, is dit verblydend dat die staat sulke navorsing doen. Hy voeg by dat dié navorsing nie ’n aanslag op GM mielies is nie.


“Solank studies vanuit ’n wetenskaplike oogpunt pleksv an ’n aktivistiese oogpunt geskied, verwelkom ons dat dit gedoen word.”


Dit is belangrik om die voor en nadele van tegnologie vas te stel, sê Hawkins. “Genetiese modifikasie is goeie tegnologie en die nodige steun is nodig om dit te bevorder.”


Dr. Lukeshni Chetty van Sanbi se eenheid vir toegepaste biodiversiteitsnavorsing was die studieleier. Hy sê die studie het oor drie jaar gestrek en is met die samewerking van Noorweë gedoen.


Suid-Afrika se Departement van Omgewingsake, die Universiteit van Fort Hare, die Noordwes-universiteit en die Universiteit van die Vrystaat het ook aan die projek deelgeneem. Me. Magda du Toit, woordvoerder van die biotegnologiese maatskappy Monsanto, sê uit ’n regulatoriese en produkrentmeesterskap-oogpunt ondersteun Monsanto die beginsel van markmonitering.


“Ons het ook ’n program om te verseker dat alle lisensiehouers van die tegnologie en boere die permitvoorwaardes met betrekking tot die kommersiële aanplanting van Bt-produkte, nakom. Monsanto beskou rentmeesterskap op sy produkte van groot belang.”


15 Februarie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.99
+1.0%
Rand - Pond
20.30
+1.1%
Rand - Euro
17.55
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.36
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,749.10
+0.4%
Silwer
21.25
+1.5%
Palladium
1,840.16
-0.5%
Platinum
1,007.00
+1.4%
Brent-ruolie
83.19
-0.5%
Top-40
66,816
-0.3%
Alle aandele
73,128
-0.3%
Hulpbronne 10
71,369
+0.8%
Industriële 25
88,068
-0.4%
Finansiële 15
16,117
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek
Baie liefde .omgee. eerlikheid en hou van die bos .braai .kuier om n vuur en hou van aĺl black rugby
Passievolle mensie opsoek na vriendskap en liefde
Vriendelike en opregte persoon. Opsoek na iemand met goeie morele waardes, lus vir die lewe. Passie vir liefde en die lewe.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot