AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

Goeie graanprys net so belangrik

Bemarkingsbeplanning en prysvooruitskattings is van kardinale belang voordat die eerste pit in die grond gesit word.

Graanbemarking is ’n belangrike bestuurskomponent in boerdery, maar tog kry dit nie altyd genoeg aandag nie. ’n Bemarkingsplan is egter baie belangrik vir sukses, sê mnr. Jurre Hartwigsen van NWK Landboubestuursdienste. "Produsente is dikwels geneig om meer op graan se produksie-aspek te fokus en skenk minder aandag aan die bemarkingsaspek. Swak bemarkingsbeplanning veroorsaak dat produsente soms nie meer die mark uit 'n sake-oogpunt benader nie, maar belangrike bemarkingsbesluite met hul emosies neem," verduidelik Hartwigsen.

Dit lei tot die verkoop van graan teen relatiewe lae pryse of die meer algemene geval waar produsente goeie prysvlakke laat verbygaan om te wag vir die seisoen se “hoogste” prysvlakke. "Die probleem van 'n gebrekkige bemarkingsplan is dat die produsent nie weet watter prysvlakke aanvaarbaar is nie," sê Hartwigsen.

Wat 'n bemarkingsplan behels
’n Graanbemarkingsplan is ’n voorseisoen- strategiese beplanning wat al die aspekte vir die verkoop van graan insluit. Die plan behoort met die hulp van kundige graanbemarkers/-handelaars opgestel te word sodat die korrekte en toepaslike bemarkingstrategie geïdentifiseer kan word, sê Hartwigsen. Sekere kritiese vrae moet ook beantwoord word:

•  Gedurende watter tye van die seisoen is die prysvlakke histories hoog en word beprysingsvensters verwag?
•  Teen watter prysvlakke word gelyk gebreek?
•  Wat is ’n realistiese marge vir die seisoen en teen watter prys word dit behaal?
•  Watter persentasie van die oes gaan in watter stadium verkoop word?
•  Watter verskansingsinstrumente gaan gebruik word?
•  Aan wie gaan die graan verkoop word?
•  Gaan plaaslaai oorweeg word?
•  Watter beprysingskontrakte (uitgestel of basis) gaan gebruik word?

Met verloop van die seisoen kan die bemarkingsplan met behulp van 'n kundige aangepas word, sê Hartwigsen. "Gereelde hersiening is nodig, want dan bly die produsent deurlopend in voeling met markbewegings. Die plan se doel is nie noodwendig om die hoogste prys vir die seisoen te behaal nie, maar om eerder 'n bogemiddelde prys en stabiliteit te verskaf en volhoubaarheid te verseker."

Voordele
'n Volledige bemarkingsplan gee gemoedsrus dat bemarking met behulp van 'n kundige plaasvind, herinner Hartwigsen. "Spesialiste hou die mark noudkeurig dop en fokus op die ontleding van markbewegings. Deur gediversifiseerde bemarkingsbeginsels en verskansingsinstrumente te gebruik, word 'n bogemiddelde produsenteprys verseker. 'n Bemarkingsplan verskaf ook beter rekordhouding van 'n produsent se graanbemarking."

Kontak NWK Graan met enige navrae oor 'n persoonlike bemarkingsplan vir 'n boerdery: +27 (0)18 633 1391 of jurre@nwk.co.za.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
+0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons probeer
Ek is vriendelik en bedagsaam. Ek hou van sport en vat die lewe soos dit kom. Ek hou van die buitelewe en kamp.
Bok vir Sports
Ek is vreeslik besig kan nie stil sit nie ek is mal daaroor om alles saam my beter helfde te doen solank hy game is vir enige iets.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot