AFGRI
BEAN
07 Des
-
9350
0,00
CORN
07 Des
-
4415
0,00
SOYA
07 Des
-
10510
0,00
SUNS
07 Des
-
10700
0,00
WEAT
07 Des
-
6654
0,00
WMAZ
07 Des
-
4924
0,00
YMAZ
07 Des
-
4770
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Goeie lesse vir ontluikende boere

Tien ontluikende boere wat Europa onlangs saam met die Wes-Kaapse departement van landbou besoek het, kan nie uitgepraat raak oor wat hulle alles op dié toer geleer het nie.

Tien ontluikende boere wat Europa onlangs saam met die Wes-Kaapse departement van landbou besoek het, kan nie uitgepraat raak oor wat hulle alles op dié toer geleer het nie.

Mnr. Andrew Geduld van De Hoop in die Hexriviervallei sê hy was verstom oor die goeie kwaliteit en die grootte van vrugte wat hulle in die markte in Noorweë, België, Holland en Swede gesien het, terwyl mnr. Jan Lefleur van Crispy Farming in Ceres baie beïndruk is met die tegnologie en mate van meganisasie wat hy in vrugteboorde in Noorweë gesien het.

“Dit sal wonderlik wees as ons die plukproses op ons plaas kan meganiseer soos wat hulle in Europa doen. Dit sal tyd en geld spaar. En dit lyk nie asof meganisasie ‘n slegte invloed het op die kwaliteit van vrugte nie,” vertel hy.

Me. Denise Stubbs van Thokozani Wyne sê sy was veral geskok oor die streng besigheidskultuur in dié Skandinawiese land. “Daar nie tyd vir klein praatjies nie. Jy het 30 minute en in daardie tyd moet jy jou produk verkoop. Die mense was ook glad nie beïndruk dat ons Swart Ekonomiese Bemagtigingsgroepe is nie. Die een man het reguit vir my gesê hy soek goeie kwaliteit en gee regtig nie om wie dit geproduseer het nie,” vertel sy.


Foto: Van links is: me. Bongiswa Matoti, direkteur van landbou-ekonomie by die Wes Kaapse departement van landbou, mnr. Gerrit van Rensburg, die provinsiale minister van landbou, mnr. Jan Lefleur van Crispy Farming in Ceres en mnr. Alec Abrahams van De Hoop in die Hexriviervallei. Foto: Wouter Kriel

Mnr. Gerrit van Rensburg, die Wes-Kaapse minister van landbou en volhoubare ontwikkeling, was by om almal se terugvoering op Elsenburg te hoor. Hy het Stubbs se ondervinding gebruik as ‘n voorbeeld dat SEB nie ‘n goeie bemarkingsmeganisme is nie. “Transformasie en SEB is ‘n binnenshuise besigheid, waarvoor meeste ander lande vere voel. Al wat hulle wil hê, is goeie kwaliteit en diens. Die departement wil ontluikende boere ondersteun sodat hulle kan meeding en die regte kwaliteit produkte aan die internasionale mark kan voorsien.”

Die besoek is deel van die departement se poging om nuwe markte vir die provinsie se boere te help vestig. Die besoek het die departement R600 000 uit die sak gejaag. Te oordeel aan die terugvoering van dié boere is die geld goed belê: Bykans die helfte van die boere is taamlik seker dat hulle nuwe markte vir hulle produkte gevind het.

Mnr. Charl Rudman, wat ‘n Rooibostee- en ‘n wynvennootskap verteenwoordig (Partnership Vineyard), voer aan dat een van sy nuwe kontakte in Nederland hom laat weet het dat hy 60 000 bottels wyn wil koop. Rudman het toe met ‘n skok agtergekom dat hulle nog nie die volumes het om sulke groot bestellings te kan versend nie. Dit was ‘n duur les, wat vir hom geleer het hoe belangrik volumes is as jy in die internasionale mark wil meeding.

18 Mei 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.16
+1.0%
Rand - Pond
20.95
+0.4%
Rand - Euro
18.03
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,787.50
+0.9%
Silwer
22.73
+2.4%
Palladium
1,854.00
+0.2%
Platinum
1,007.50
+1.7%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons geniet die lewe
Ek is n baie liefdevolle vrou Hou van stap tennis speel. Bak en brou graag, verf doen allerhande kreatiewe goed Hou van uithaal. Mal oor die see Eenvrou man .
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot