AFGRI
BEAN
01 Jan
-
0
0,00
CORN
01 Jan
-
0
0,00
SOYA
01 Jan
-
0
0,00
SUNS
01 Jan
-
0
0,00
WEAT
01 Jan
-
0
0,00
WMAZ
01 Jan
-
0
0,00
YMAZ
01 Jan
-
0
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Goeie vooruitsigte vir melk

Vooruitsigte vir melkboere lyk gunstig vir vanjaar mits daar nie groot hoeveelhede suiwel ingevoer word nie, sê mnr. Koos Pienaar van die Vrystaatse MPO.

Die Melkprodusente-organisasie (MPO) in die Vrystaat verwag dat daar vanjaar ‘n goeie balans tussen vraag en aanbod in die Suid-Afrikaanse melkbedryf gehandhaaf sal word. Mnr. Koos Pienaar, voorsitter van die organisasie in dié provinsie, sê dit sal die geval wees mits daar nie groot hoeveelhede suiwel van ander lande ingevoer word nie.


“Ek glo nie dat ons in die komende seisoen te veel melk gaan hê nie. Die melkbeeste in die provinsie is redelik uitgedun en daar is eintlik ‘n tendens dat daar hier en daar melk gesoek word”. Pienaar sê dié tendens kan tot beter pryse aan boere lei, hoewel melkinvoere van verlede jaar moontlik ‘n uitwerking daarop kan hê.

Invoere dalk beperk

Hy sê die afgelope paar maande se styging in internasionale suiwelpryse van sowat $2 400 per ton na sowat $3 400 per ton sal invoere moontlik beperk. “Ek dink dat die suiwelbedryf sy onderste draaipunt reeds bereik het en dat vanjaar ‘n goeie jaar gaan wees”.


Volgens Pienaar moet produsente vanjaar sorg dat daar ‘n bestendige aanbod aan die mark is, sodat kleinhandelaars en verwerkers dit nie nodig sal ag om suiwel in te voer nie. “Die vraag in die mark is altyd bestendig, maar die aanbod is nie altyd bestendig nie. Ons moet ons daartoe verbind om aan die vraag te voldoen”.


Hy vra ook van verbruikers om lojaal teenoor die plaaslike suiwelbedryf te wees en net Suid-Afrikaanse suiwelprodukte te koop. “Ons kan genoeg melk in die land produseer vir ons plaaslike behoeftes, ons het genoeg boere”.


Hulp aan Oos- en Wes-Kaap

Intussen doen Pienaar ‘n beroep op boere in die Vrystaat en ander dele van die land om ruvoer aan boere in die droogtegeteisterde gebiede in die Oos- en Wes-Kaap te skenk. “Ek dink ons kan heelwat voer vir die boere bymekaar maak wat dit so nodig het!”

Hy sê die skenkers moet net bereid wees om ook met die vervoer van die ruvoer te help.


Belangstellendes kan Pienaar bel by 083 272 8664 of kan die MPO VS se kantoor by 051 444 4609 kontak.


14 Januarie 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.18
-0.2%
Rand - Pond
20.96
-0.0%
Rand - Euro
18.05
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Goud
1,787.50
+0.9%
Silwer
22.73
+2.4%
Palladium
1,854.00
+0.2%
Platinum
1,007.50
+1.7%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons geniet die lewe
Ek is n baie liefdevolle vrou Hou van stap tennis speel. Bak en brou graag, verf doen allerhande kreatiewe goed Hou van uithaal. Mal oor die see Eenvrou man .
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot