AFGRI
BEAN
07 Des
-
9386
36,00
CORN
07 Des
-
4398
-51,00
SOYA
07 Des
-
9034
-10,00
SUNS
07 Des
-
10415
-85,00
WEAT
07 Des
-
6657
3,00
WMAZ
07 Des
-
4820,2
-29,80
YMAZ
07 Des
-
4750
10,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Gooi water by wyn?

‘n Voorstel van Wynkelders SA om water by die mos wat vir wyn gebruik word te voeg, het ‘n opskudding in die plaaslike en internasionale mark veroorsaak.

‘n Voorstel van Wynkelders Suid-Afrika (WKSA) om water by die mos wat vir wyn gebruik word te voeg, het ‘n opskudding in die plaaslike en internasionale mark veroorsaak, sê Wines of South Africa (Wosa). 


Luidens ‘n berig op Decanter.com is die voorstel om water vóór fermentasie in vasgestelde hoeveelhede by die mos te voeg, reeds deur die Wyn en Spiritualieëraad goedgekeur en word dit tans deur die Regering oorweeg.


Die metode sal die gehalte van wyn verhoog en nie volume vermeerder nie. Dit kan produsente glo ook help om by ‘n groeiende tendens/neiging van wyn met ‘n laer alkoholinhoud aan te pas.


Volgens die berig word die byvoeging van water by mos nie deur die Europese Unie (EU) se spesifikasies toegelaat nie, derhalwe sal dit onwettig wees om wyn wat volgens dié proses gemaak is, in EU-lande te verkoop.


Onderhandelinge eers nodig

Me. Sue Birch, hoof uitvoerende beampte van Wosa, sê voordat die bedryf die kans gehad het om die voorstel te bespreek het berigte reeds in Australië verskyn dat ‘n Suid-Afrikaanse wynplan nie aan Europese wette voldoen nie.


Sy het aan Landbou.com gesê voordat so ‘n voorstel oorweeg word sal onderhandelinge met die EU moet plaasvind. “Ons sal eers met die EU hieroor moet onderhandel voordat dit enigsins in die streng wynbepalinge van die Suid-Afrikaanse mark toegelaat kan word.”


In ‘n opmerking op www.wosa.co.za sê Birch verder dat dié onderhandelinge moet plaasvind al word dié metode dalk vir plaaslike produkte toegelaat.


Voordele van die metode

Mnr. Thys Loubser, keldermeester van rooiwyne by KWV, sê die grootste voordeel verbonde aan die metode is die verlaging van alkoholinhoud. “Baie markte vra nou vir wyn met ‘n laer alkoholinhoud, en soms moet produsente selfs meer belasting betaal as hul alkoholvlakke te hoog is. Dit verander niks aan die gehalte van die wyn nie, net die chemiese samestelling word aangepas.”


Loubser sê hy twyfel egter of die metode aanvaar sal word aangesien die Suid-Afrikaanse wynmark konserwatief is. “ ’n Klein gedeelte van produsente dink egter meer liberaal en reken die tegnologie is daar, ons kan dit maar netsowel gebruik.”


20 Augustus 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.15
+1.1%
Rand - Pond
20.96
+0.4%
Rand - Euro
18.03
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,782.03
+0.6%
Silwer
22.67
+2.1%
Palladium
1,847.72
-0.2%
Platinum
1,005.00
+1.4%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Baie om te bied niemand om mee te deel.
Ek is n ongekompliseerd man wat net opsoek is na goeie geselskap en moonlike geluk in die toekoms dis al.
Kom ons kyk wat wag
Ek is opreg met n goeie hart maar kan lekker Hardkoppig wees. Ek aan vaar ook iemand nes hulle is moet nooit iemand verander nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot