AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Graan SA, Argentyne skou saam

‘n Ooreenkoms is tussen Graan SA en Expoagro van Argentinië, die grootste opelug-landboukskou in Suid-Amerika, onderteken.

‘n Samewerkingsooreenkoms tussen Graan SA en Expoagro van Argentinië is tydens die Nampo-Oesdag onderteken.

Mnr. Neels Ferreira, voorsitter van Graan SA, sê volgens die ooreenkoms sal die Expoagro-landbouskou in Argentinië en die Nampo-Oesdag mekaar se belange bevorder deur middel van advertensies, promosies en teenwoordigheid by die onderskeie geleenthede.

Ferreira sê die ooreenkoms sal veral tot die voordeel van Suid-Afrika wees, aangesien die Nampo-Oesdag sodoende die jongste tegnologie aan die plaaslike mark bekend sal kan stel.

Hoe vergelyk die twee?

Luidens ‘n verklaring word Expoagro as die grootste opelug landbouskou in Suid-Amerika beskou. Dit word reeds vir die afgelope 15 jaar aangebied, en sowat 124 000 belangstellendes besoek die tentoonstelling jaarliks.

Die Nampo-Oesdag is die grootste in sy soort in die suidelike halfrond, met ‘n gemiddeld van 65 000 besoekers en sowat 650 uitstallers. By al twee die skoue word vee, werktuie en tegnologie vertoon.

Samewerking sedert 2008

Samesprekings oor dié ooreenkoms het reeds in 2008 begin, toe die eerste Argentynse uitstalruimte by die Nampo-Oesdag bekend gestel is. Vanjaar is sowat 40 uitstallers deel van dié ruimte.

‘n Afvaardiging van Argentinië het tydens die bekendstelling gesê hy hoop die ooreenkoms sal lei tot meer omgewingsvriendelike, maar hoër graanproduksie in dié twee lande. “Ons wil dit wat ons reeds ontwikkel het en wat ons weet, met julle deel, en weer by julle leer!”

20 Mei 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.56
-0.0%
Rand - Pond
21.59
-0.4%
Rand - Euro
18.50
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.93
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot