AFGRI
BEAN
02 Des
-
9270
-95,00
CORN
02 Des
-
4550,6
5,60
SOYA
02 Des
-
10469
51,00
SUNS
02 Des
-
10935
-95,00
WEAT
02 Des
-
6710
-35,00
WMAZ
02 Des
-
5024
-103,00
YMAZ
02 Des
-
4450
-56,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Graan SA, TLU SA werk saam

Die TLU SA en Graan SA het ‘n Graanforum op die been gebring as ‘n onderneming vir hernude samewerking.

Graan SA en die TLU SA het onderneem om nouer saam te werk aangesien beide organisasies wil sien dat die landbou in Suid-Afrika produktief moet bly.

Ten tye van die ooreenkoms het die organisasies hulle weer eens tot voedselsekerheid in die land verbind.


Luidens ‘n verklaring het die stap gevolg op ‘n besluit van Graan SA om in te willig om ‘n ex gratia-bydrae aan algemene landbou-organisasies te maak.  Die TLU SA is een van die organisasies wat hierdeur bevoordeel is.


Graanforum as besprekingsplatvorm

Volgens die verklaring het die TLU SA, weens ‘n mate van verwydering wat met verloop van tyd ontstaan het, ‘n behoefte ontwikkel om graansake aan te spreek en dit is gedoen binne ‘n Graanforum.

“In terme van die hernude samewerking tussen dié organisasies, sal die Graanforum graansake direk met Graan SA opneem waarna dit deur Graan SA hanteer sal word.”


Dr. Kobus Laubscher, hoofbestuurder van Graan SA, en mnr. Bennie van Zyl, hoofbestuurder van die TLU SA, het hul tevredenheid met die nuwe ooreenkoms uitgespreek. Die TLU SA sê hy het groot waardering vir die bydrae wat Graan SA goedgunstiglik gemaak het.


13 Mei 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.47
+0.4%
Rand - Pond
21.43
+0.3%
Rand - Euro
18.39
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.6%
Goud
1,801.11
-0.1%
Silwer
22.69
-0.3%
Palladium
1,929.50
-0.8%
Platinum
1,041.50
-0.3%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,504
-0.5%
Alle aandele
74,649
-0.5%
Hulpbronne 10
74,306
-2.2%
Industriële 25
91,875
-0.3%
Finansiële 15
15,546
+1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons skryf ons eie roman.
Is n aangename vriendelike mens met baie deernis", en baie''' liefdevol". Hou baie' van my rugby''' en mal oor musiek"...
Lekker kuiermaat
Ek dink ek kom maklik met die meeste mense oor die weg en het n baie goeie sin vir humor soms bietjie aweregs. .Ek is spontaan en het n goeie algemene kennis . EK hou van...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot