AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9689,6
63,60
CORN
03 Feb
-
4545,8
-54,20
SOYA
03 Feb
-
9285
-45,00
SUNS
03 Feb
-
10121
-240,00
WEAT
03 Feb
-
6652
-33,00
WMAZ
03 Feb
-
4327,8
-1,20
YMAZ
03 Feb
-
4392,8
-28,20

Graanbedryf kap Transnet

Transnet se beperkte vermoë om graan per trein te vervoer, lei tot hoër kospryse, sê mnr. Jannie de Villiers van die Nasionale Meulenaarskamer.

Transnet se beperkte vermoë om graan per trein te vervoer lei tot hoër kospryse, sê mnr. Jannie de Villiers, uitvoerende direkteur van die Nasionale Meulenaarskamer.

Die graanbedryf sê dat dié maatskappy se afdeling vir spoorvervoer, Transnet Freight Rail, wat voorheen as Spoornet bekend was, verskaf nie genoeg treine om koring van hawens en silo's na meulens te vervoer nie. De Villiers sê dat meulenaars en handelaars nou graan per trok moet aanry, wat sowat 30% duurder is as per spoor.

Dié koste word aan produsente oorgedra wat duurder kospryse tot gevolg het. Hy voeg ook by dat Transnet die infrastruktuur rondom spoorvervoer by silo's en hawens laat verval het.

Suid-Afrika se groeiende afhanklikheid van ingevoerde voedsel het dié probleem in die kollig geplaas. Transnet verskaf tans net sowat 20% van die nodige vermoët en "daar is 'n ernstige agteruitgang in diensverskaffing en infrastruktuur," sê De Villiers.

Hy meen ook dat Transnet graanvervoer as 'n "logistieke nagmerrie" bejeën weens die onvoorspelbaarheid van dié bedryf se langtermynbehoeftes wat deur veranderende weerpatrone beïnvloed word. "Hulle sê hulle hou nie daarvan om graan te vervoer nie, maar hulle het 'n maatskaplike verantwoordelikheid teenoor die land."

Bron:

The Cape Argus

14 November 2008

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.14
-0.3%
Rand - Pond
20.98
-0.4%
Rand - Euro
18.71
-0.3%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Platinum
1,025.99
+0.1%
Palladium
1,697.04
+1.6%
Goud
1,913.84
+0.1%
Silwer
23.50
+0.1%
Brent-ruolie
82.17
-0.8%
Top-40
73,831
+0.3%
Alle aandele
79,990
+0.2%
Hulpbronne 10
74,726
+0.1%
Industriële 25
103,007
+0.4%
Finansiële 15
16,611
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
🎶 All we need is love
Onafhanklik, goeie waardes, sin vir humor, diere liefhebber, sagte hart. Geniet Park runs op Saterdae, beoefen skyf skiet as ook Karate. Mal oor musiek en geniet n rit op my...
Kom ons sien wat gebeur
Wel eks nie iemand wat oordeel nie. Wees jouself. Ek luister graag. Eerlik en opreg en hou nie van jok nie. [removed]
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot