AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Gratis toegang tot nasionale parke

Alle Suid-Afrikaners met geldige identiteitsdokumente sal van 13 tot 17 September gratis toegang tot die land se nasionale parke kry, sê Sanparke.

Alle Suid-Afrikaners met geldige identiteitsdokumente sal van 13 tot 17 September gratis toegang tot die land se nasionale parke kry, sê Sanparke.

Luidens ‘n verklaring kan ‘n plaaslike landsburgers die park van hul keuse vir ‘n dag lank besoek sonder toegangsgelde.


Dié inisiatief sluit wel Boulders in die Tafelberg Nasionale Park uit.


Trots op natuurlike erfenis

Mnr. Reynold Thakhuli, algemene bestuurder van mediaverhoudinge, sê met dié insiatief wil Sanparke ‘n kultuur van trots vir die land se natuurlike erfenis onder die tema “ken jou parke” skep.


Die inisiatief is in 2005 van staple gestuur, nadat die raad vasgestel het dat die meerderheid Suid-Afrikaners nie natuurreservate besoek nie.


“Sanparke het die veldtog van stapel gestuur om alle Suid-Afrikaners, spesifiek dié wat naby natuurreservate bly, aan te moedig om te deel in wat Sanparke as ‘die trots en geluk van alles Suid-Afrikaners en die wêreld’ sien,” lui die verklaring.


Jonger as 16?

Persone wat jonger as 16 is sal graties toegang tot parke kry sonder identifikasiedokumente. Dié gratis toegang sluit nie die koste van byvoorbeeld wildritte of ander kommersiële dienste wat in die parke beskikbaar is, in nie.


“Opvoeding oor die omgewing en die beskerming daarvan is almal se verantwoordelikheid, nie net dié van ‘n paar bevoorregtes nie. As ons ‘n gevoel van eienaarskap rakende Suid-Afrika se natuurlike erfenis wil skep, moet alle Suid-Afrikaners toegang daartoe hê.”


Die week word in samewerking met Eerste Nasionale Bank aangebied. Vir meer inligting, besoek www.sanparks.org.


10 September 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.22
+1.9%
Rand - Pond
21.17
+0.8%
Rand - Euro
18.20
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.72
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+1.5%
Goud
1,794.86
-0.2%
Silwer
23.00
-0.7%
Palladium
1,925.00
+1.3%
Platinum
1,027.50
+0.7%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
69,177
+1.4%
Alle aandele
75,306
+1.3%
Hulpbronne 10
74,986
+1.3%
Industriële 25
92,425
+0.9%
Finansiële 15
15,834
+2.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Goeie
Goeie sin vir himor, baie eerlik, hou van die bosveld dan die see en wil net mens wees. en lewe nie alleen oud word Nie.
Flambojante Groen oog boerenooi
Ek is n passievolle optimis, romanties, n hart vir mense, weet wat ek wil he, ek is nie n opsie maar n prioriteit, goedversorg, hou van lag, soms n malkop maar kan ook ernstig...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot