AFGRI
BEAN
29 Nov
-
9295,8
143,80
CORN
29 Nov
-
4473
-5,00
SOYA
29 Nov
-
10265,4
160,40
SUNS
29 Nov
-
10905
51,00
WEAT
29 Nov
-
6795
-30,00
WMAZ
29 Nov
-
5271
-52,00
YMAZ
29 Nov
-
5103
-8,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Groente op die maan moontlik?

Groenteproduksie in die buitenste ruim klink na iets wat in wetenskapfiksieflieks hoort, maar volgens navorsing is dit glad nie so ’n vergesogte idee nie.

Groenteproduksie in die buitenste ruim klink na iets wat in wetenskapfiksieflieks hoort, maar volgens navorsing is dit glad nie so ’n vergesogte idee nie.


Prof. Gert Venter, ’n kundige op die gebied van hidroponika en tonnelboerdery, het op Landbouweekblad se seminaar tydens die Namaqua-fees op Vredendal verduidelik programme om slaai, aartappels, wortels, radyse en ander gewasse in die ruimte te kweek, is reeds ’n geruime tyd aan die gang.


“Die motivering is dat as jy mense in die ruimte wil instuur, moet jy vir hulle kos produseer en van suurstof voorsien. Daar is maniere om die koolsuurgas wat mense uitasem chemies om te skakel in suurstof, maar plante kan dit teen ’n lae koste doen,” sê Venter.


Luidens die Amerikaanse ruimte-agentskap Nasa se webtuiste bied die plante boonop ’n manier van ontspanning en afleiding aan die ruimtevaarders. Volgens Venter word die plante reeds op klein skaal by bestaande ruimtestasies gekweek.


Maanstasie vir gewasproduksie

Daar word glo beoog om mettertyd ’n maanstasie op te rig wat op gewasproduksie fokus. “Die Universiteit van Gainsville in Arizona, Amerika, se departement landbou-ingenieurswese doen intensiewe navorsing om opvoubare kweekhuise te bou wat in die ruimte gestuur kan word en nie veel spasie in beslag neem nie,” sê hy.


Dié huise slaan self oop – soos die eerste maantuie – en gewasproduksie kan begin. Terwyl boere met hul voete stewig op moederaarde sukkel met uitdagings, soos siektes en plae, staar die ruimteboere ander probleme in die gesig.


“Daar is nie swaartekrag nie, so ’n plant se wortels weet nie waarheen om te groei nie,” verduidelik Venter. Swaartekrag word nageboots deur die gewasse in ’n voorwerp te plaas wat teen ’n sekere spoed roteer. Die sentrifugaalkrag (soortgelyk aan ’n klip wat aan ’n toutjie in die rondte geswaai word) simuleer dan die aarde se swaartekrag.


Moderne liguitstralende diatodes (LED’s) wat min energie vereis en uitstekende lig gee, word as ligbron ingespan. Venter verduidelik plante se fotosintese word deur blou en rooi lig aangevuur en optimum groei word met dié kleure verkry.  


 

25 November 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.00
+1.0%
Rand - Pond
20.31
+1.1%
Rand - Euro
17.55
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.36
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,749.15
+0.4%
Silwer
21.24
+1.5%
Palladium
1,840.00
-0.5%
Platinum
1,007.60
+1.5%
Brent-ruolie
83.19
-0.5%
Top-40
66,816
-0.3%
Alle aandele
73,128
-0.3%
Hulpbronne 10
71,369
+0.8%
Industriële 25
88,068
-0.4%
Finansiële 15
16,117
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot