AFGRI
BEAN
02 Des
-
9238
-127,00
CORN
02 Des
-
4511
-39,00
SOYA
02 Des
-
10400
-18,00
SUNS
02 Des
-
10800
-86,00
WEAT
02 Des
-
6730
-15,00
WMAZ
02 Des
-
5016
-111,00
YMAZ
02 Des
-
4919
-40,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Grond: ‘Oplossing vir klimaat’

Die gebruik van grond vir bosbou en landbou veroorsaak ‘n derde van klimaatverandering, maar kenners meen dit kan 50% van die oplossing wees.

Die gebruik van grond vir bosboubedrywighede en landbou veroorsaak ‘n derde van klimaatverandering, maar kenners meen dit kan 50% van die oplossing, veral wat woestynvorming aangaan, wees.


Woestynvorming, die verdroging van grond, asook probleme rondom grondbesit en die optimale gebruik van grond, is deur ‘n paneel van kenners by die Global Media Forum in Bonn in Duitsland bespreek.


Mnr. Luc Gnacadja, uitvoerende sekretaris van die Verenigde Nasies (VN) se Konvensie om Woestynvorming te beperk, sê na verwagting sal woestynvorming teen 2080 Suid-Afrika, en meer as 10 ander Afrikalande, se voedselproduksie halveer. Klimaatverandering en die gebruik van koolstofgebaseerde kunsmis sal daartoe bydra.


Minder produktiewe grond gaan lei tot konflik

Volgens Gnacadja verloor sy geboorteland, Benin, jaarliks sowat 12 miljoen ha produktiewe en semi-produktiewe grond weens woestynvorming. Hy meen dat die verskynsel later tot ‘n tekort aan produktiewe landbougrond gaan lei, wat uiteindelik groot konflik tussen nasies tot gevolg kan hê.

Mnr. Luc Gnacadja praat oor die uitwerking van woestynvorming. Foto: ALANI JANEKE


“As jy alle konflik wat in die geskiedenis aangeteken is nagaan, het kwessies oor grond agt uit tien keer daartoe gelei,” verduidelik hy. Mnr. Ralph Ashton, hoof van International Advocacy en ‘n verteenwoordiger van die Terrestial Carbon Group, sê iets ernstig moet binne die volgende drie jaar gebeur om te verseker genoeg bruikbare grond is beskikbaar vir veral voedselproduksie.


“Meeste van die lande wat geraak word se ekonomieë is 90% op kleinboerderybedrywighede gebaseer, wat gaan beteken baie mense gaan hul leefstyle en die manier waarop hulle ‘n inkomste verdien, verander,” sê Ashton. Hy het bygevoeg dat politiek een van die groot uitdagings in dié verband is.


Eiendomsekerheid baie belangrik

Mnr. Johan Schaar, direkteur van die Kommissie vir Klimaatverandering en Ontwikkeling, het beklemtoon dat, ondanks al die probleme en die politieke uitdagings wat oorweeg moet word, sekerheid rondom die eienaarskap van grond baie belangrik is.


“Beleggers sal daarsonder nie bereid wees om grond te koop nie. Die belangrikheid van die gebruik van grond in en rondom sogenaamde dorpies in Afrika deur plaaslike inwoners moet egter nie onderskat word nie, aangesien dit ook tot die beperking van klimaatverandering kan bydra. Baie uitdagings bestaan dus,” verduidelik hy.


Gnacadja meen die uiteindelike doelwit vir die beperking van die uitwerking van woestynvorming en klimaatverandering op grond en landbouproduktiwiteit is om mense ingelig te hou. “ ’n Mens-georiëteerde proses moet gevolg word. Mense se denkwyses oor produktiwiteit, wat om te plant, grond en hoe om hulpbronne te bestuur moet verander word.”


25 Junie 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.36
+1.1%
Rand - Pond
21.29
+1.0%
Rand - Euro
18.27
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.84
+0.9%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,801.45
-0.1%
Silwer
22.77
+0.1%
Palladium
1,923.50
-1.1%
Platinum
1,042.00
-0.2%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,345
-0.8%
Alle aandele
74,500
-0.7%
Hulpbronne 10
74,056
-2.5%
Industriële 25
91,484
-0.7%
Finansiële 15
15,581
+2.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Eks n maklike man. Soek vrede liefde en eerlikheid. Soek 'n vrou wat als saam kan doen en lewe genie
Eks n insperasie vir ander wat saam werk. En saam 'n pad kan stap. Ek verneuk nie op my maat nie so verwag ek dit ook
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot