AFGRI
BEAN
09 Des
-
9600
95,00
CORN
09 Des
-
4405,4
14,40
SOYA
09 Des
-
10400
72,00
SUNS
09 Des
-
10530
69,00
WEAT
09 Des
-
6751
-13,00
WMAZ
09 Des
-
4780
-31,00
YMAZ
09 Des
-
4730
-2,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Grondwater: Beter bestuur nodig

Die bestuur en gebruik van grondwater, oppervlakwater en vleilande is belangrik vir verhoogde produksie, sê ‘n kenner.

Die bestuur en gebruik van grondwater, oppervlakwater en vleilande is belangrik vir verhoogde produksie in Sub-Sahara-Afrika, sê dr. David Molden, adjunk direkteur-generaal van navorsing by die Internasionale Waterbestuursinstituut in Sri-Lanka.

Molden was een van die hoofsprekers tydens ‘n internasionale seminaar oor geïntegreerde waterbestuur vir volhoubare landbou in Johannesburg. Molden sê die streek het nie meer water nodig vir beter produksie nie, maar wel beter bestuur van die waterbronne wat tans beskikbaar is. 

Hy waarsku dat klimaatsverandering in die komende jare gaan vererger, wat sal beteken dat droogtes en oorstromings meer intensief gaan raak. Derhalwe is bestuur die sleutelwoord in die situasie.

Verdubbel produksie

Volgens Molden het produksie van graan in Amerika tussen 1866 en 2003 van twee ton per hektaar tot sowat nege ton per hektaar gegroei, terwyl in dieselfde tydperk produksie in die Sub-Sahara-Afrika nie verhoog het nie en steeds rondom twee ton per hektaar beloop.

Hy meen dat produksie op die kontinent kan verdubbel met beter bestuur en aanwending van byvoorbeeld grond- en oppervlakwater. “Baie meer navorsing moet eers gedoen word oor bronne van grondwater en toegang tot tegnologie voordat ‘n ‘grondwater revolusie’ in Afrika kan plaasvind,” sê Molden.

Beter bestuur van water het gelei daartoe dat sowat 20 miljoen meer mense toegang tot water in Indië verkry het. Dié land het tans 24 groot reservoirs, 6100 kleiner reservoirs en die gebruik van oppervalkwater word op ‘n groot skaal daar toegepas, vertel Molden.

Regering se bydraes

“Een van die groot foute wat ek dink Regerings maak is om water en landbou in afsonderlike departemente in te deel, aangesien die twee so nou saamgaan”, sê Molden.

Molden sê die twee eenhede moet leer om goed saam te werk, anders sal ‘n regering se planne nie behoorlik slaag nie. Hy meen dat meer op vroue gefokus moet word rakende die gebruik van water in Afrika lande.

“Dit is verblydend om te sien dat baie boere egter nie sit en wag vir oplossings van ander oorde nie, maar planne op hulle eie ontwikkel,” het Molden opgemerk.

24 November 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.36
-1.1%
Rand - Pond
21.29
-1.3%
Rand - Euro
18.29
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.81
-1.5%
Rand - Jen
0.13
-1.2%
Goud
1,797.73
+0.5%
Silwer
23.50
+1.9%
Palladium
1,963.22
+1.7%
Platinum
1,030.76
+2.1%
Brent-ruolie
76.15
-1.3%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Ek soek my sielsgenoot, die een wat by my sal pas
Ek is baie saggeaard en my liefde vir my familie en diere vorm deel van wie ek is. Glo dat God ons nie gemaak het om alleen te wees nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot