AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

Groot sonneblom-oes vir 2011

Die jongste oesskatting vir sonneblomsaad dui ‘n styging van amper 65% aan, terwyl die mielie-oes kleiner is.

Die jongste oesskattingsyfer vir sonneblomsaad dui ‘n styging van 64,98% aan, van 490 000 ton in 2010, na ‘n verwagte 808 420 ton in 2011 aan.

Volgens die jongste inligting wat die Oesskattingskomitee van die Produsente Onafhanklike Oesskattingstelsel (PICES) ontvang het, is 619 700 ha sonneblom dié seisoen aangeplant, wat 55,82% meer is as die 397 700 ha wat verlede jaar onder sonneblom was. Die verwagte opbrengs vir die jaar se oes is 1,30 ton per ha, teenoor die 1,23 ton per ha van 2010.

Minder mielies geplant

Die mielie-oes vir 2011 dui ‘n daling van 1, 771 miljoen ton aan. Dié seisoen se totale oes word op 11, 044 miljoen ton geskat, terwyl 2010 se oes 12, 815 miljoen ton was.

Die produksieskatting vir witmielies dui ‘n daling van 18,72% van 7, 830 miljoen ton in 2010, na 6,364 miljoen ton in 2011 aan. Wat geelmielies aanbetref, word 2011 se oes op 4,680 miljoen ton geskat, wat 6,12% minder is as die 4,985 miljoen ton van 2010.

Die grondoppervlakte onder mielies word 359 100 minder as in 2011 geskat, op 2, 383 miljoen ha.

Wintergewasse

Wat wintergewasse aanbetref is die produksieskatting vir koring afwaarts aangepas met 46 370 ton na 1,465 miljoen ton, wat 3,07% laer is as die vorige skatting. Die oppervlakte onder koring is onveranderd op 558 100 ha gelaat, en ‘n gemiddelde opbrengs van 2,62 ton per ha word verwag.

Die produksie van koring is in die Wes-Kaap met 26 500 ton afwaarts aangepas. In die Vrystaat is dit verlaag met 10 200 ton, en in die Noord-Kaap met 3800 ton. Kleiner aanpassings is ook in ander provinsies gemaak.

Die skatting van moutgars is onveranderd op 200 035 ton gelaat, terwyl die skatting vir kanola ook steeds 37 950 ton is.

Ander gewasse

Die sojaboonoes is na verwagting 729 050 ton, wat 28,81% meer as die 566 000 ton van die vorige seisoen is. Hoewel die oppervlakteskatting 55,82% meer as die vorige seisoen is, word ‘n opbrengs van 1,74 ton per ha verwag – terwyl die opbrengs 1,82 ton per ha in die vorige seisoen was.

Die grondboonoes word op 84 525 ton, of 3,95% minder as 2010 se oes geskat, terwyl die produksieskatting vir droëbone 1,81% hoër op 53 200 ton is. Die verwagte sorghumoes is 6,51% hoër op 209 300 ton.

25 Februarie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
+0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
The fragerance stays on the hand that gives the rose
Leer my ken en jy sal sien jy sal nie sonder my kan klaarkom. hoogs verslawende persoonlikheid wat weet hoe om jou oë te laat omdop. getrainde hande wat jou goosebumps orals...
Opsoek na lekker geselskap
As jy my eers beter leer ken sal jy nie genoeg van my kry nie. Ek is n rustige vrou opsoek na lekker geselskap
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot