AFGRI
BEAN
09 Des
-
9420
0,00
CORN
09 Des
-
4391
0,00
SOYA
09 Des
-
10543
0,00
SUNS
09 Des
-
10900
0,00
WEAT
09 Des
-
6703
0,00
WMAZ
09 Des
-
4920
0,00
YMAZ
09 Des
-
4757
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Grootdrink les medalje-dors

Die wynkelder Grootdrink het vanjaar geseëvier in die Country Cellars-wynkompetisie vir Oranjerivier Wynkelders.

Die wynkelder met sekerlik die mees gepaste naam in die Suid-Afrikaanse wynbedryf – Grootdrink – het vanjaar geseëvier in die Country Cellars-wynkompetisie vir Oranjerivier Wynkelders toe hy as die kampioen-wynkelder vir 2010 aangewys is.


Die kelder het ook die toekennings vir kampioen-wynmaker vir mnr. Johan Dippenaar, beste enkelwingerdwyn, beste rooi versnitwyn en beste rooi kultivar ingeoes.


Oranjerivier Wynkelders se vyf kelders skryf jaarliks wyne in vir dié kompetisie, wat hom al nege jaar lank beywer om die gehalte van wyn in die Oranjerivierstreek te verbeter.


Die kelders – Grootdrink, Groblershoop, Upington, Kakamas en Keimoes – het vanjaar altesaam 110 wyne ingeskryf waarvan 29 op ‘n finale proe bereken is. Volgens die beoordelaars het Oranjerivier Wynkelders se wyne aansienlik verbeter die afgelope paar jaar.


“Die gehalte is fantasties en die geure uniek. Die wynmakers, wingerdboukundiges en druiweboere verrig wondere en maak elke jaar beter gehalte wyn,” sê me. Caroline Rillema, wynhandelaar in Kaapstad wat ook op die beoordelaarspaneel gedien het.


Vanjaar was ook die eerste keer dat die Khamkirri-toekenning vir wingerdboukundige van die jaar toegeken is. Mnr. Stefan Jordaan van Keimoes Wynkelder was die ontvanger daarvan.


Volgens mnr. Ray Edwards, uitvoerende hoof van Spar se drankafdeling wat vir die Country Cellars-wyne verantwoordelik is, lewer Oranjerivier Wynkelders sowat 2,4 miljoen liter wyn per jaar aan die winkelgroep.


“Dié kompetisie tussen die streek se verskillende wynkelders dien as ’n belangrike aansporing vir die wynmakers om te wys waartoe hulle en hul verskillende streke in staat is. Sodoende wys hulle die land en die wynwêreld in sy geheel wat als in dié besonderse streek moontlik is.”

Op die meegaande foto verskyn Grootdrink se manne, (vlnr) mnre. Stefan Lourens (wingerdboukundige), Johan Dippenaar (kelderbestuurder en wynmaker) en Jim de Kock (wynmaker), asook mnr. Ray Edwards, uitvoerende hoof van Spar se drankafdeling.


20 Oktober 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.35
-1.0%
Rand - Pond
21.27
+0.1%
Rand - Euro
18.30
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.80
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,797.30
0.0%
Silwer
23.48
0.0%
Palladium
1,956.00
0.0%
Platinum
1,028.50
0.0%
Brent-ruolie
76.10
-0.1%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
Vrou wat soek na ware liefde en geluk.
Ek is deur ñ moeilike ryd maar dit maak my net sterker en positief vir die toekom voorentoe. Ek hou van stap en movies kyk. Ek hou niks van dronk partytjies en baklei nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot