AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Gulde geleentheid vir jagters in Jeffreys

Met bykans 60 uitstallers sal 'n wye verskeidenheid nuwe produkte by die jaarlikse E-Cape Hunter’s Fair te sien wees.

Die jaarlikse E-Cape Hunter’s Fair vind vanaf 26 tot 28 Mei by die bekende Mentorskraal-konferensiesentrum buite Jeffreysbaai plaas.

Die Oos-Kaap is die tuiste van meer aktiewe jagters per kapita as enige ander provinsie in die land.

Met 'n toenemende aantal jagplase en billike pryse vir wild, het dié provinsie in een van SA se gewildste jagbestemmings ontwikkel.

Met bykans 60 uitstallers wat die voorste handelsmerke in die vuurwapenbedryf verteenwoordig, asook onder meer jagtoerusting, jagbestemmings, mesmakers en voertuie, sal 'n wye verskeidenheid nuwe produkte te sien wees. Baie sal teen afslagpryse beskikbaar wees, wat die ideale geleentheid bied vir winskopies.

Wen!

Die daaglikse gelukkige trekking sal 'n groot trekpleiser wees. 'n Besoeker se ingangskaartjie sal getrek word om 'n jaggeweer te wen. Een van die gewere moet elke dag van die skou gewen word en daar sal ook ander gelukkige trekkings wees met 'n verskeidenheid pryse soos teleskope and skiettoerusting.

Behalwe vir die stalletjies binne die uitstalsale, is daar verskeie buite-aktiwiteite wat kenmerkend van 'n tradisionele jagtersportdag is. Dit sluit in kleiduifskiet, .22-ghongskiet en verskeie demonstrasies insluitend herlaai en vleisverwerking.

Een van die gewildste skietkompetisies gaan die Peregrine-ghongskiet wees, waar deelnemers sal meeding om 'n geweer te wen. Skuts kan óf hul eie gewere met ammunisie wat met Peregrine-punte gelaai is, of 'n geweer met ammunisie wat deur Peregrine voorsien word, gebruik.

Fasiliteite

Mentorskraal het uitgebreide moderne fasiliteite met genoeg veilige parkering en groot binnenshuise sale wat uitstallers en besoekers teen gure weer beskerm. 'n Verskeidenheid van kos en drank sal bedien word, met 'n biertent en buiteluggeriewe waar besoekers kan ontspan.

Besoekers en enigiemand wat belangstel om by E-Cape Hunter’s Fair uit te stal, kan die webtuiste besoek by http://www.huntex-ecape.net/.

Toegang is R100, insluitend veilige parkering. Lede van geakkrediteerde jagverenigings en studente betaal R50. Kinders onder 10 kry gratis toegang. Kaartjies kan aanlyn op die webtuiste gekoop word, of by die hek.

Vir meer inligting skakel Deon Erasmus by 0825523319 of Adriaan Woudstra by 0833839417.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.18
-0.5%
Rand - Pond
22.24
-0.1%
Rand - Euro
19.60
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.08
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel en soekend
Ek is lewenslustig en vriendelik hulpvaardig hou van die buite lewe kamp bosveld see en sport is n goeie luisteraar
Soek na iemand wat saam met my sal lag...
Vol skerp grappies, reg om iemand se dag op te helder, opsoek na my pasmaat wat saam met my kan lag en die lewe geniet. Hou daarvan om aktief te wees, crossfit en ry dan en wan...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot