AFGRI
BEAN
07 Des
-
9386
36,00
CORN
07 Des
-
4398
-51,00
SOYA
07 Des
-
9034
-10,00
SUNS
07 Des
-
10415
-85,00
WEAT
07 Des
-
6657
3,00
WMAZ
07 Des
-
4820,2
-29,80
YMAZ
07 Des
-
4750
10,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Heffing op heuning ingestel?

Byeboere kan dalk eersdaags ’n statutêre heffing betaal wat onder meer gebruik kan word om die bedryf beter te beheer.

Byeboere kan dalk eersdaags ’n statutêre heffing betaal. Dit sal onder meer gebruik kan word om die bedryf beter te beheer, sê mnr. John Moodie, voorsitter van die SA  Byebedryfsorganisasie (Sabio).


Die moontlikheid van ’n statutêre heffing word tans deur Sabio en die Nasionale Landboubemarkingsraad (NLBR) bespreek. Die NLBR het in ’n verslag gesê hoewel die heuningbedryf relatief klein is, is bye belangrik vir die landbou en omgewingsbewaring.


Daar word beraam dat beheerde bestuiwing deur bye tot R828 miljard tot die vrugtebedryf kan bydra. Luidens die verslag is dit tot 69 keer meer as die R12 miljoen wat byeboere jaarliks ontvang vir dié diens wat hul lewer.


Ten spyte daarvan sukkel Sabio reeds maande lank om genoeg geld bymekaar te skraap sodat die landboumoniteringsagentskap Africompliance die invoer van heuning kan ondersoek. Mnr. Joe Hanekom, hoofdirekteur van Africompliance, sê daar is heelwat ongerymdhede ten opsigte van dié invoer.


Heuning en knoffel moet bestraal word voor dit op Suid-Afrikaanse inkopierakke beland, maar dié fitosanitêre maatreël word skynbaar gereeld oortree. Africompliance het bevind in 2008 is 881 210 kg heuning na Suid-Afrika ingevoer.


In dieselfde jaar is 997 533 kg heuning bestraal, wat beteken dat 116 322 kg bestraalde heuning nie by die doeane aangegee is nie. “Dié ongerymdheid is genoeg rede om ’n behoorlike studie oor heuninginvoer te doen,” het Hanekom gesê.


Dié ondersoek sal na beraming R65 000 kos. Moodie sê dit is hartseer dat Sabio se lede nog nie dié bedrag kon insamel nie. “Bestraling is nodig om te verseker dat plae nie oor grense vervoer word nie,” het Moodie gesê.


11 November 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.13
+1.2%
Rand - Pond
20.88
+0.7%
Rand - Euro
17.99
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.7%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Goud
1,778.08
+0.4%
Silwer
22.60
+1.8%
Palladium
1,857.50
+0.4%
Platinum
1,008.00
+1.7%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees net jouself
Wil graag die mooi in die lewe deel met iemand. Ek het n baie mooi hart so ontdek dit. Ek lewe voluit en maak die beste van die lewe.
Luking4U
Ek beskou myself as netjiese goedversorgde vrou, ek is selfonderhoudend. Ek het n goeie humor sin, altyd oop vir n grappie en lekker lag, asook het ek n ernstige kant. Ek lief...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot