AFGRI
BEAN
22 Mrt
-
9997,6
-0,40
CORN
22 Mrt
-
4152
-62,00
SOYA
22 Mrt
-
8460,2
-51,80
SUNS
22 Mrt
-
9126
-629,00
WEAT
22 Mrt
-
6490
-120,00
WMAZ
22 Mrt
-
3855,40
-94,60
YMAZ
22 Mrt
-
4078,8
-80,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Hekkies, hokke haal rugbreek uit skaapwerk

Die toerusting wat ’n boer begin maak het om die skaapwerk in sy eie boerdery te vergemaklik, werk ook op vele ander skaapplase.

By Baden Ligte Staalprojekte voeg mnr. Sas de Kock van Caledon ’n natuurlike aanvoeling vir ontwerp saam met die praktiese kennis van skaapboerdery en soliede sweiswerk om hekkies, hokkies, diptoerusting en skale te maak wat die rugbreek uit skaaphantering haal.

“Met die toerusting wat ons vervaardig, poog ons om vir die boer ’n mate van arbeidsbesparing teweeg te bring,” sê De Kock, wat die staalwerke op sy plaas Baden bedryf.

Hy probeer om, waar moontlik, toerusting te maak wat maklik hanteerbaar en verskuifbaar is deur dit so te ontwerp dat dit op wiele gemonteer kan word, of op ’n bakkie gelaai kan word.

Hy het ’n paar jaar gelede besluit om op sy wolskaapvertakking te konsentreer en sy saaigrond te verhuur. Toe het hy begin om sy skaapboerdery so in te rig dat hy en die werkers die werk so maklik moontlik kon doen én die boerdery se produktiwiteit verhoog.

Hoewel hy aanvanklik basiese toerusting gebruik het, het hy mettertyd pyp- en plaatbuigmasjiene aangekoop. Hy het ook nog ’n sweiser, mnr. Kosie Roux, aangestel.

Hy maak ook ’n skaapklamp wat dit maklik maak om skape te hanteer wanneer hulle gedoseer, ingeënt, gemerk word, hul kloue ondersoek word of hulle gemikskeer word. Hy het hekke vir verskillende gebruike begin maak en in 2013 die skaal wat hy gemaak het, by die Agri Megaweek op Bredasdorp vertoon. Dit is gevolg deur opstapelbare en verskuifbare voerbakke.

En toe Overbergse wolboere intensiewer lammetodes begin toepas, het hy lam- en skeerhokkies en voerkrale begin maak en installeer.

De Kock sê hy het gou besef as hy enige van die skaapboerdery of staalwerke behoorlik wil doen, sou hy moes kies. Hy het sy skaapboerdery ook uitverhuur en konsentreer nou op die staalwerk.

* Lees die volledige artikel in Landbouweekblad van 15 Januarie 2016.

*Kyk na twee video’s van De Kock se toerusting:

Skaapwerk sonder rugbreek (Deel 1)

Skaapwerk sonder rugbreek (Deel 2)

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.41
+0.7%
Rand - Pond
22.58
+0.3%
Rand - Euro
19.85
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.30
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+1.0%
Platinum
986.63
+1.5%
Palladium
1,404.92
-0.1%
Goud
1,938.59
-0.1%
Silwer
22.30
-0.4%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,532
+1.1%
Alle aandele
75,010
+1.0%
Hulpbronne 10
65,189
-0.7%
Industriële 25
101,357
+1.5%
Finansiële 15
15,369
+2.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek weet wat ek uit die lewe wil he
Om my te leer ken vat soms langer omdat ek n redelike groot introvert is. Ek is n stil mens, maar saam met die regte persoon kan ek ure lank n intelligente gesprek voer. Ek is...
Kom ons vat 'n Kans
Ek is 'n vriendelike, eerlike en reguit mens. Hou nie van leuns en dinge wegsteek nie. Wat jy sien is wat jy kry. Treat me the way you want to be treated, . better Be Real!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot