AFGRI
BEAN
23 Mrt
-
9660
-325,00
CORN
23 Mrt
-
4390
-69,00
SOYA
23 Mrt
-
8245
-213,00
SUNS
23 Mrt
-
8600
-500,00
WEAT
23 Mrt
-
6340
-126,00
WMAZ
23 Mrt
-
3870
-79,00
YMAZ
23 Mrt
-
3976
-143,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Hoe ver kan die rand nog versterk?

Pres. Donald Trump se pogings om die Amerikaanse ekonomie ? inspuiting te gee, kan die rand moontlik só versterk dat dit selfs in die pylvak van R12,00 inbeweeg, meen ? ontleder.

Promosie-artikel: Sedert die Nene-gate fiasko in Desember 2015 en die daaropvolgende verswakking in Januarie 2016, het die rand baie versterk teenoor die dollar. Die rand het van ‘n intradag-swakpunt van meer as R17,00 gedurende hierdie tydperk versterk tot die huidige vlak van R13,42.

Die vraag is natuurlik of die rand verder kan versterk? Om dit te kan antwoord, moet eers verstaan word waar die versterking vandaan gekom het.

Die onderstaande grafiek wys die prestasie van die indeks van ontluikende markte se geldeenhede. Wat hieruit waargeneem kan word, is dat die rand teenstrydig presteer het met hierdie indeks sedert die begin van 2016. Waar die ander ontluikende geldeenhede verswak het, het die rand versterk.

Wanneer gekyk word na kommoditeitsgeldeenhede, word die prentjie duideliker: Die Australiese dollar (sien onderstaande grafiek) het versterk met 6,47% tenoor die dollar. Die Kanadese dollar het versterk met 3,70%.  Selfs die Brasiliaanse real, ‘n ontluikende maar ook kommoditeitsgeldeenheid, het versterk. Die versterking teenoor die dollar was 19,25%.

Wanneer na die kommoditeite self gekyk word, begin 'n mens beter verstaan waar die ondersteuning vandaan gekom het. Die bewegings lyk soos volg: Platinum het gedurende die tydperk toegeneem in waarde vanaf $850,00 tot $1 021,00 (Sien onderstaande graifek), terwyl palladium toegeneem het in waarde vanaf $550,00 tot $775,00. Chroom se prys het versterk van $100,00 tot $395,00. Dit is veral aanvraag uit China wat hierdie kommoditeit se prys laat styg het.

Terug na die rand, en die onderstaande Bloomberg-grafiek. Meeste ontleders is van mening dat die rand nader aan R14,00 teenoor die Amerikaanse dollar gaan verhandel teen 31 Maart 2017. Maar die meeste ontleders het egter ook nie verwag dat die rand sou versterk het in 2016 nie . . .

Wat die vraag na kommoditeite betref: Pres. Donald Trump se plan is om meer fiskale stimulasie te bewerkstellig deur middel van infrastruktuur-besteding oor die volgende 10 jaar. Indien dit wel begin lyk of die projek vordering maak hierdie jaar, mag die kommoditeitsgeldeenhede selfs nog meer bevoordeel word. Dan mag die rand versterk deur die R13,20 ondersteuningsvlak beweeg, en selfs in die pylvak van R12,00 inbeweeg. Twee faktore kan ‘n verdere versterking in die rand teenstaan: ‘n Verhoging in Amerikaanse rentekoerse. Dit maak sin veral as in gedagte gehou word dat Suid Afrikaanse rentekoerse waarskynlik nou einde se kant toe staan van die huidige verhogingsiklus. Die Suid Afrikaanse politieke omgewing. Hierdie veranderlike is nie regtig kwantifiseerbaar nie, dus maak dit sin om, selfs al kan die rand verder versterk, ‘n deel van beleggers se rand-blootstelling permanent te verskans. Die definisie van verskansing beteken juis om beskerming te verkry teen onvoorsiene risiko’s. * Edwin Smit is ‘n portefeuljebestuurder by BVG Financial Solutions, ‘n gemagtigde finansiële diensteverskaffer van die FSB, met lisensienommer FSP 39889, en ook ‘n geregistreerde JSE-handelaar van BVG Commodities (Lid van die JSE). Sy kontakbesonderhede is: (012) 484-4013 of edwin.smit@bvg.net. Lesers is welkom om hom te kontak om in te teken vir BVG se daaglikse valuta- en aandele-mark oggendverslae. BVG werk, onder andere, in assosiasie met Momentum SP Reid Securities. BVG werk oom saam met een van die top 5 banke om vir kliënte bank rekening met hoër rentekoerse oop te maak.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.12
+1.0%
Rand - Pond
22.29
+0.7%
Rand - Euro
19.73
+0.7%
Rand - Aus dollar
12.16
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.8%
Platinum
987.23
+0.2%
Palladium
1,436.05
-0.5%
Goud
1,981.83
+0.6%
Silwer
23.11
+0.6%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
70,087
+0.5%
Alle aandele
75,634
+0.5%
Hulpbronne 10
65,259
-0.8%
Industriële 25
102,626
+0.9%
Finansiële 15
15,447
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Mens lewe net eens.....kom ons maak dit tel
Sal die beste tyd van jou lewe wees. Eks n baie fun en outgoing persoon. Hou van challenges en sit nooit stil nie
Nie net n goeie mamma,Kan n goeie vriendin ook wees
Want Ek is opregte mense. Het baie seer gekry. Ek is reguit mens. Ek is Altyd vriendelik en gee my Al's. Ek Hou daar van Om Saam mense te lag en sports te Kan hê. Ek Kyk...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot