AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
8703
-87,00
CORN
31 Mrt
-
4445,8
-72,20
SOYA
31 Mrt
-
8071,2
-127,80
SUNS
31 Mrt
-
8700
-102,00
WEAT
31 Mrt
-
6605
-90,00
WMAZ
31 Mrt
-
3798
-55,00
YMAZ
31 Mrt
-
4012,8
-51,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Hoeveel GVE is perd?

Weet jy hoeveel grootvee-eenhede (GVE) word vir perde bereken? Dié vraag op Boere Gesels se Facebook-blad het vir heerlike bydraes gesorg.

Mnr. Gerrit du Toit, boer van Hanover, het dié vraag op Boere Gesels se Facebook-blad gevra: Hoeveel GVE is 'n perd?

Hier is kommentaar in die gesprek wat gevolg het:

Sakkie Larney skryf: Hel alleen weet, Gerrit, maar hy is 0,746kW!

Gerrit du Toit: Nee man dit weet ek, maar wat is sy voerverbruik per kw?

Sakkie Larney: Nee gits, dis 'n bees van 'n ander kleur daai!

Anthony Smith: Weet hy is swaarder op veld as 'n bees.

Gerrit du Toit: Groot probleem is die perd se manier van vreet. Hy trek plante uit.

Anthony Smith: En is baie meer selektief.

Michiel Scholtz: My Meissner-tabelle lê by die werk en ek weet nie eers of hy perde in het nie. Linde du Toit dink ek, het Zebra’s in, en ek kyk gou.

Michiel Scholtz: Gerrit du Toit, volgens jou naamgenoot weeg 'n Zebra gemiddeld 266 kg, is dit 0,66 GVE en vreet dit 2,2% van liggaamsgewig. Hy klassifiseer die Zebra as 'n "low selective grazer" saam met die buffel en seekoei.

Anthony Smith: 'n Perd vreet so 3% van sy liggaamsgewig en kan enigiets van so 350 tot 600 +kg weeg, afhangende van ras.

Jan van der Walt: Ja hy’s 'n masjien, kan nie herkou, vreet die hele tyd – drollemasjien!

Neels Scheepers: Michiel Scholtz, Ek is self nie meer seker nie maar ek dink dit is 1,1 tot 1,2GVE vir perde. Die vreetgewoontes van perde/donkies is ook baie meer nadelig op die veld.

Willie Steyn: Uit ondervinding kan ek sê dat een Boerperd dieselfde hoeveelheid tef kan vreet as 'n trop van 16 Meatmaster-ooie wat dragtig is. Dalk help dit. Ek het twee kampe gehad en as ek 'n 1.2m-baal tef vir elkeen gegee het, was hulle dieselfde tyd klaar.

CW le Roux: Soos ek verstaan vreet 'n perd tussen 60 en 65% van die tyd. 'n Bees bietjie minder. Sowat helfte van tyd...

Hannes Visagie: My oorle vriend in die Karoo het altyd gesê 'n effen perd, donkie en sebra ef jou veld op, want hy het effen alkant tanne en dan effen skop hy nog die effen bossies uit wat hy nie kan bykom.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.80
-0.0%
Rand - Pond
21.95
+0.6%
Rand - Euro
19.29
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Platinum
991.29
+1.1%
Palladium
1,465.87
-0.8%
Goud
1,969.32
-0.6%
Silwer
24.07
+0.7%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Opsoek na iemand opreg...
Ek is n eerlike opregte persoon en is opsoek na daai spesiale persoon wat ook moeg is om alleen te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot