AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Holsteinkoei stel nuwe rekord op

? Holsteinkoei van Puttergill Holsteins in die Oos-Kaap is die derde keer as suiwelkampioen op die Agri-Expo Livestock aangewys.

Puttergill Goldwyn Sweetie van Puttergill Holsteins in die Oos-Kaap het ‘n nuwe rekord opgestel deur vir die derde agtereenvolgende jaar die suiwelkampioenskap te wen. Sy is by die Agri-Expo Livestock op Sandringham as die FNB Suiwelkoningin gekroon.

Mnr. Brett Puttergill van Puttergill Holsteins sê hul deelname in die skou is een van die hoogtepunte van hul jaar. “Ons is geseënd om drie agtereenvolgende jare met dieselfde koei te wen en dit maak hierdie skou vir ons baie spesiaal”, sê Puttergill.

Die hele Puttergill-familie is betrokke by die besigheid. “Om deel te wees van die skou is baie verrykend vir ons kinders en het hulle geïnspireer om in die boerdery betrokke te raak. Een van my dogters gaan volgende jaar landbou studeer.”

Agri-Expo Livestock

Agri-Expo Livestock is gevestig as die mees gesogte vee-ekspo in Suid-Afrika en bied die grootste suiwel- en vleisbees-interras kampioenskappe aan. Dit is ook die enigste kampioenskap in die Wes-Kaap waar Ayrshire én Holsteins geskou word.

“FNB ondersteun uitnemendheid en die Suiwelkoningin is die top-toekenning vir suiwelrasse in Suid-Afrika en ook die hoogtepunt van die suiwel interraskampioenskappe”, sê mnr. Charl Sandenberg, FNB Streekhoof: Landbou Wes- en Oos-Kaap. FNB is een van die finansiële vennote van Agri-Expo Livestock en borg die FNB Suiwelkoningin.

Bedryf ervaar druk

Volgens Sandenberg bly die suiwelbedryf 'n baie belangrike sektor binne die landbou, hoewel die bedryf deurlopend druk ervaar in terme van insetkoste en ander faktore. Hierdie word bevestig deur die vlak van ondersteuning en aktiewe betrokkenheid by Agri-Expo Livestock deur die drie grootste suiwel telersgenootskappe in Suid-Afrika, nl. Holstein-, Ayrshire- en Jersey-telersgenootskappe. Meer as 20 ander telersgenootskappe ondersteun ook die ekspo.

Die suiwel interraskampioenskap is beoordeel deur Heman Duvenage, senior beoordelaar van alle vleisbees- en suiwel rasse in Suid-Afrika, sowel as twee internasionale beoordelaars, Harry Schuiling van Holland, wat deur Semex Suid-Afrika geborg is en Garnet Schellen van Kanada, wat deur die Ayrshire Telersgenootskap geborg is.

Foto-byskrif: Die FNB Suiwelkoningin (Puttergill Goldwyn Sweetie) met mnre. Brett Puttergill (Puttergill Holsteins), Grant Puttergill (Puttergill Holsteins), Johan Ehlers (HUB: Agri-Expo), Johan Beukes (Landboubestuurder: FNB) en Charl Sandenbergh (Streekhoof: Landbou Wes- en Oos-Kaap: FNB). Foto: Agri-Expo

Livestock-suiwelkoninging-600

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
-0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leweslustig ,Geniet die lewe
Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
Jy lewe net eenkeer kom maak die beste daarvan
Vriendelike lewenslustige weduwee wat graag nuwe mense wil ontmoet. Hou van dans en die natuur en soms net rustig wees
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot