AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

Hoopstad open beursies vir armes

Hoopstad het sy hart en hande oopgemaak met broodnodige skenkings om arm mense se nood te verlig.

Die gemeenskap van Hoopstad het sy hart en hande oopgemaak met skenkings aan Solidariteit Helpende Hand se Winterhoop-projek.

Die organiseerders van dié projek het Woensdagoggend die grootste skenking van voedsel en komberse nog, uit die hande van die Hoopstad-gemeenskap ontvang.

Lede van Hoopstad se landbouvereniging het besluit om skenkings van die gemeenskap te vra om die nood onder arm mense in Pretoria te verlig. Mnr. Ampie Holtzhauzen, een van die komiteelede en ‘n boer van die distrik, sê hy en sy vrou het die gemeenskap met die idée genader. “My vrou, Marthie, het een aand vir my gesê ons slaap warm elke aand, ons het genoeg om te eet. Kan ons nie maar ‘n plan maak om dié mense wat minder het, te help nie?”

Hulle het plaaslike kerke en organisasies genader, nog mense het betrokke geraak en die gemeenskap het mildelik bygedra.

Die skenkings

Die komitee het skenkings van 20,5 ton mieliemeel, vier beeste - wat 1 100kg vleis gelewer het - groente, aartappels, komberse en R69 000 ontvang. Sowat R30 000 van die kontant is gebruik om 660 enkelbedkomberse aan te koop. Verder is 125kg melkpoeier en 600kg suiker gekoop.

Dié voorraad is Woensdag by Solidariteit Helpende Hand se tak in Kloofsig, Pretoria, uitgedeel. Verskeie bekendes het by die geleentheid opgetree.

Die verspreiding

Volgens dr. Danie Langner, uitvoerende direkteur van Helpende Hand, gaan die kos aan 45 informele skuilings in Pretoria versprei word, en sal sowat 4 500 armes in die voorraad deel. “Die skuilings het elk ‘n verteenwoordiger wat die kos moet kom afhaal. Ons het ook koepons uitgereik aan al die gesinne wat ons gereeld help, en daarvolgens sal die kos in die gemeenskappe versprei word.

“Die gebaar van die gemeenskap met hierdie skenking bring hoop vir die armes in die land. Dit laat ook dié mense besef dat hulle nie geïsoleer is nie. Ons kry baie terugvoer waar die mense aandui dat hulle so ‘n gebaar van omgee baie waardeer, want dan voel hulle nie alleen in hulle armoede nie”, verduidelik Langner.

Mnr. Eddie Helm, nog ‘n komiteelid en boer, het opgemerk dat baie van dié mense hulle na die landbousektor moet wend vir werkgeleenthede. “Dié sektor is tans een van die grootste werkskeppers, en ek dink daar is potensiaal onder dié mense om onder andere operateurs te word.”

2 Junie 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
+0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
The fragerance stays on the hand that gives the rose
Leer my ken en jy sal sien jy sal nie sonder my kan klaarkom. hoogs verslawende persoonlikheid wat weet hoe om jou oë te laat omdop. getrainde hande wat jou goosebumps orals...
Opsoek na lekker geselskap
As jy my eers beter leer ken sal jy nie genoeg van my kry nie. Ek is n rustige vrou opsoek na lekker geselskap
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot