AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Internasionale voerkongres in SA

Suid-Afrika sal gasheer speel vir die vierde Wêreld Voer- en Voedsel-kongres wat vir vroeg in 2013 beplan word, sê Afma.

Suid-Afrika en die Vereniging vir Veevoervervaardigers (Afma) sal in 2013 gasheer speel vir die vierde Wêreld Voer- en Voedselkongres. Luidens ‘n verklaring van Afma het die raad van die Internasionale Federasie vir die Veevoerbedryf (IFIF) tydens die derde kongres in Mexiko verlede week besluit dat die vierde kongres aan Suid-Afrika toegeken word.


Dit volg na Afma vanjaar die Afma-forum vir 2010 – die sewende internasionale veevoerkongres, by Sun City aangebied het. Sowat 430 afgevaardigdes van 15 lande het dié kongres bygewoon.


Hoogtepunt vir bedryf

Mnr. De Wet Boshoff, uitvoerende direkteur van Afma, meen dat dié kongres ‘n hoogtepunt vir die land se veevoerbedryf sal wees, en dat dit die plaaslike veevoerbedryf die kans sal bied om homself aan die wêreld bekend te stel.


“Terselfdertyd sal die kongres ‘n forum daarstel waar mense van regoor die wêreld die uitdagings van die voer- en voedselbedrywe kan bespreek, aangesien die sektore daagliks nader aan mekaar beweeg weens die voedselketting wat aan verbruikers se behoeftes moet voldoen,” sê Boshoff.


Hy sê uitdagings en doelwitte vir die bedryf in sy geheel sal ook bespreek word vir moontlike samewerking rakende voedselsekerheid en ‘n groeiende wêreldbevolking.


30 April 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.56
-0.0%
Rand - Pond
21.59
-0.4%
Rand - Euro
18.50
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.93
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot